{"id":4275,"date":"2009-02-23T03:17:32","date_gmt":"2009-02-23T03:17:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4275"},"modified":"2009-02-23T03:17:32","modified_gmt":"2009-02-23T03:17:32","slug":"zim-diplomate-kan-nie-hul-rekeninge-betaal-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4275","title":{"rendered":"Zim-diplomate kan nie hul rekeninge betaal nie"},"content":{"rendered":"<div id=\":3l\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die maand het &#39;n diplomaat van Zimbabwe wat in Oostenryk gestasioneer is, selfmoord gepleeg, klaarblyklik in &#39;n toestand van depressie na &#39;n uitsettingsbevel. Sy is in Harare begrawe na vriende en familie geld bygedra het om die liggaam na Zimbabwe te laat vervoer. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Daar is baie stories oor diplomate wat oorleef op buitelandse geld wat gestuur word deur uitgebreide families in Zimbabwe en op gunste en gawes van vriende. Baie is diep in die skuld nadat hulle oortrokke geraak het vir hulle alledaagse behoeftes. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Zimbabwe het 38 diplomatieke sendings en 3 konsulate regoor die w&ecirc;reld. Die grootste sendings is in New York en Geneva, as gevolg van die VN. Ambassadeurs word tussen 11,000 en 13,000 Amerikaanse dollar per maand betaal, afhangende van senioriteit. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Buitelandse geldaansoeke aan die reserwebank van Zimbabwe deur oorsese ambassades is nie ten volle uitbetaal nie. In Februarie het die New Yorkse sending net $100,000 ontvang, nadat die agterstallige en ander maandelikse verpligtinge meer as $i miljoen beloop het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Bronne s&ecirc; dat Zimbabwiese diplomate en buitelandsesakepersoneel wat oorsee geplaas is, nie vir die laaste 5 tot 7 maande betaal is nie. Dit beteken dat hulle nie in staat is om meeste verpligtinge te ontmoet nie, soos om akkommodasie te betaal, verhitting, medikasie en skoolfondse. Plaaslik gewerfde personeel het vir die laaste 3 tot 5 maande geen salarisse ontvang nie, en ook geen bonusse nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>In Indi&euml;, Iran en Oostenryk het eienaars vir kanselarye en wonings hulle ministeries van buitelandse sake genader om klagtes te rig omtrent die agterstallige betalings deur Zimbabwiese missies. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Diplomaat wat anoniem gepraat het, het ges&ecirc;: &quot;As gevolg van die humanit&ecirc;re krisis by die huis is ons nie meer &#39;n prioriteit nie.&quot; <\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/\">jewellery for<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.unian.net\/politics\/1047546-prokuror-harkova-uvolilsya-po-sobstvennomu-jelaniyu.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die maand het &#39;n diplomaat van Zimbabwe wat in Oostenryk gestasioneer is, selfmoord gepleeg, klaarblyklik in &#39;n toestand van depressie na &#39;n uitsettingsbevel. Sy is in Harare begrawe na vriende en familie geld bygedra het om die liggaam na Zimbabwe te laat vervoer. Daar is baie stories oor diplomate wat oorleef op buitelandse geld wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4275\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zim-diplomate kan nie hul rekeninge betaal nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108,4186],"class_list":["post-4275","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-zim-diplomate-kan-nie-hul-rekeninge-betaal-nie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4275","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4275"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4275\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4275"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4275"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4275"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}