{"id":42738,"date":"2017-02-13T08:47:31","date_gmt":"2017-02-13T06:47:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42738"},"modified":"2017-02-13T09:55:58","modified_gmt":"2017-02-13T07:55:58","slug":"switserland-verslap-immigrasie-reels","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42738","title":{"rendered":"Switserland verslap immigrasie-re\u00ebls"},"content":{"rendered":"<p>Kiesers in Switserland het &#8216;n voorstel goedgekeur om die land se streng burgerskapre\u00ebls vir immigrante te verslap.<\/p>\n<p>Die burgerskapinisiatief raak net minder as 25 000 mense, maar die implikasies op die langtermyn is verreikend. Sowat &#8216;n kwart van die totale bevolking van 8,2 miljoen Switsers is in die buiteland gebore, een van die hoogste persentasies in Europa.<\/p>\n<p>Dit is so hoog omdat Switserland nie buitelanders laat naturaliseer nie. Die Turke wat hulle invoer vir werk word teruggestuur as die ekonomie sukkel.<\/p>\n<p>Switserland, wat nie deel vorm van die 28-lande in die Europese Unie nie, is omring deur blok-lede. Die land lok ryk buitelanders deur hul bankstelsel wat anonimiteit waarborg. Die meeste jonges, sowat 80 persent, wat daardeur geraak sal word, is wit en Italiaans van afkoms.<\/p>\n<p>Die uitslag toon dat byna 55 persent van kiesers ingestem het om burgerskap aan derdegenerasie-immigrante te gee. <\/p>\n<p>Tot op hede moes kandidate wat burgerskap wou kry, deur middel van onderhoude en toetse bewys dat hulle ten volle ge\u00efntegreer is. <\/p>\n<p>Ondersteuners van die voorstel is van mening dat indien &#8216;n persoon in Switserland gebore is en daar skoolgegaan het, Switserse waardes aangeneem het en een van die tale praat, dit genoegsame bewys van integrasie is. <\/p>\n<p>Die land spog met die meeste nasionale tale op die Europese vasteland.<\/p>\n<p>Die Switserse Volksparty s\u00ea egter indien die maatre\u00ebl goedgekeur word, sal dit die eerste tree wees om burgerskap aan immigrante te gee.<\/p>\n<p>Linkse berigte maak asof die land nou hulle grense oopgegooi het vir Moslems, maar Islam word nie erken as &#8216;n geloof in Switserland nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kiesers in Switserland het &#8216;n voorstel goedgekeur om die land se streng burgerskapre\u00ebls vir immigrante te verslap. Die burgerskapinisiatief raak net minder as 25 000 mense, maar die implikasies op die langtermyn is verreikend. Sowat &#8216;n kwart van die totale bevolking van 8,2 miljoen Switsers is in die buiteland gebore, een van die hoogste persentasies &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42738\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Switserland verslap immigrasie-re\u00ebls&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42739,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[2715,6818,7846],"class_list":["post-42738","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-immigrasie","tag-switserland","tag-switserse-volksparty"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42738","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42738"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42738\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42739"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42738"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42738"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42738"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}