{"id":42707,"date":"2017-02-10T10:30:12","date_gmt":"2017-02-10T08:30:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42707"},"modified":"2017-02-10T14:31:48","modified_gmt":"2017-02-10T12:31:48","slug":"zuma-se-2017-staatsrede-universiteite-grond-myne-water","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42707","title":{"rendered":"Zuma se 2017 staatsrede: Universiteite, grond, myne, water"},"content":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het is sy staatsrede ges\u00ea die regering sal kyk na die verhoging van die R122 000 huishoudelike inkomste drempel vir studente om Nasionale Studente Finansi\u00eble Hulpskema (NSFAS) beurse te bekom.<\/p>\n<p>Zuma het ook ges\u00ea dit sou &#8220;moeilik, indien nie onmoontlik nie&#8221; wees, om ware versoening te bereik tot die grondkwessie opgelos is.<\/p>\n<p>Bewerkbare grond moet terug gaan na swartmense, het hy ges\u00ea. &#8220;Net agt miljoen hektaar landbougrond is oorgedra aan swart mense, wat net 9,8 persent van die 82.000.000 hektaar bewerkbare grond in Suid-Afrika besit.&#8221;<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea daar was &#8216;n 19 persent afname in huishoudings wat betrokke is in die landbou, van 2,9 miljoen in 2011 was, tot 2,3 miljoen huishoudings in 2016.<\/p>\n<p>Zuma het ges\u00ea die Onteieningswet sal terug na die Parlement verwys word vir meer openbare deelname, sodat hulle kan voortgaan om grondhervorming en herverdeling van grond na te streef, in ooreenstemming met die Grondwet.<\/p>\n<p>Hy het ook ges\u00ea dat die regering sal voortgaan om ander programme, soos die 50-50 program te implementeer.<\/p>\n<p>&#8220;In hierdie program, kom die plaaswerkers saam as &#8216;n regspersoon, tesame met die plaaseienaar, om &#8216;n nuwe maatskappy te stig en die werkers en die eienaar word gesamentlike eienaars.&#8221; Hy di\u00e9 grondgryp &#8220;innoverend&#8221; genoem.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea dat die regering sal voortgaan met drastiese transformasie in die ekonomie deur onder meer direk by mynbou betrokke te raak. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea wetgewing oor `n staatsbeheerde mynmaatskappy sal vanjaar deurgevoer word. Hy het ook die herstel in kommoditeitspryse verwelkom. <\/p>\n<p>Zuma s\u00ea ook die finaliseering van die mynbouhandves sal help om die sektor te stabiliseer. Die minister van Mynbou, Mosebenzi Zwane, het vroe\u00ebr die week ges\u00ea dit sal teen die middel van Maart afgehandel wees. <\/p>\n<p>President Zuma s\u00ea die regering werk n\u00f3\u00fa saam met die rolspelers om onwettige mynbedrywighede te bekamp, lewens te red en die onwettige handel in diamante en ander edelmetale te voorkom.<\/p>\n<p>Zuma het ook &#8216;n program aangekondig om aandag te skenk aan die watertekort en om werkloosheid te bekamp. Zuma s\u00ea bykans tienduisend jongmense sonder werk word opgelei as loodgieters, ambagsmanne wateragente om die lekkasies in munisipale pype op te spoor. <\/p>\n<p>Dit sal nie net water bespaar nie, maar ook werk verskaf. Volgens die president is dit deel van die planne om die waterlekkasies te beperk wat in sommige munisipaliteite tot 37 persent beloop.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het is sy staatsrede ges\u00ea die regering sal kyk na die verhoging van die R122 000 huishoudelike inkomste drempel vir studente om Nasionale Studente Finansi\u00eble Hulpskema (NSFAS) beurse te bekom. Zuma het ook ges\u00ea dit sou &#8220;moeilik, indien nie onmoontlik nie&#8221; wees, om ware versoening te bereik tot die grondkwessie opgelos is. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42707\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma se 2017 staatsrede: Universiteite, grond, myne, water&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42708,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[23483,6059,8843,3357,321],"class_list":["post-42707","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-grongryp","tag-myne","tag-staatsrede","tag-water","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42707","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42707"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42707\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42708"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42707"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42707"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42707"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}