{"id":42704,"date":"2017-02-10T10:14:40","date_gmt":"2017-02-10T08:14:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42704"},"modified":"2017-02-10T10:14:40","modified_gmt":"2017-02-10T08:14:40","slug":"egpaar-ernstig-gewond-na-aanval-op-kleinhoewe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42704","title":{"rendered":"Egpaar ernstig gewond na aanval op kleinhoewe"},"content":{"rendered":"<p>Die eienaar van &#8216;n kleinhoewe in die Rustenburg-gebied is Woensdag na &#8216;n plaaslike hospitaal gehaas nadat hy in &#8216;n aanval op hom en sy vrou ernstig gewond is.<\/p>\n<p>Polisiewoordvoerder in Noordwes, Pelonomi Makau, s\u00ea die 65-jarige Niels Erichsen en sy 66-jarige vrou Leatitia is in hul bakkie by &#8216;n hek op die grondpad na hul kleinhoewe deur &#8216;n onbekende aantal rowers oorval. &#8216;n Vuurwapen is op hulle gerig, waarna die rowers die egpaar gedwing het om na hul huis te ry. <\/p>\n<p>Makau s\u00ea Erichsen het in die huis twee skietwonde opgedoen. Die rowers het die huis omgekrap op soek na waardevolle artikels om te steel. Hulle het aangedring op geld. Die mans het hulself ook gehelp met kos en iets te drinke.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea bankkaarte en selfone is gebuit. Die rowers het ook die egpaar se silwer Nissan Nevara se sluitels ge\u00ebis, waarna hulle op die vlug geslaan het. Geen geld is gevat nie. Die egpaar se verlate bakkie is later op die R24 naby Hekpoort gevind.<\/p>\n<p>Nog niemand is in hegtenis geneem nie. Die polisie ondersoek &#8216;n aanklag van poging tot moord en huisroof. Erichsen se toestand is onbekend.<\/p>\n<p>Bron: OFM Nuus<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eienaar van &#8216;n kleinhoewe in die Rustenburg-gebied is Woensdag na &#8216;n plaaslike hospitaal gehaas nadat hy in &#8216;n aanval op hom en sy vrou ernstig gewond is. Polisiewoordvoerder in Noordwes, Pelonomi Makau, s\u00ea die 65-jarige Niels Erichsen en sy 66-jarige vrou Leatitia is in hul bakkie by &#8216;n hek op die grondpad na hul &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42704\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Egpaar ernstig gewond na aanval op kleinhoewe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42705,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[11744,218,2261],"class_list":["post-42704","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-aanval","tag-misdaad","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42704","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42704"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42704\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42705"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42704"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42704"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42704"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}