{"id":42679,"date":"2017-02-09T07:22:43","date_gmt":"2017-02-09T05:22:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42679"},"modified":"2017-02-09T12:18:41","modified_gmt":"2017-02-09T10:18:41","slug":"kind-ontdek-ma-se-verminkte-lyk-na-skool","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42679","title":{"rendered":"Kind ontdek ma se verminkte lyk na skool"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie in Limpopo is op soek na &#8216;n tweede swart verdagte na die grumoord op Tanya Wiers in Pietersburg (Polokwane).<\/p>\n<p>Inwoners van Sterpark s\u00ea hulle leef in vrees vir swart aanvallers omdat misdaad skerp toegeneem het. Hulle hoor al hoe meer van kapings, s\u00ea hulle.<\/p>\n<p>Die eerste swart verdagte het in die buurt gewerk. Van die items wat gesteel is tydens die moord is in sy besit gevind, waaronder &#8216;n skootrekenaar en juwele. Hy sal na verwagting Donderdag in die hof verskyn.<\/p>\n<p>Wiers het verskeie steekwonde aan haar nek en ken gehad, asook aan haar hande, wat dui op pogings om haarself teen die moordenaar se mes te beskerm.<\/p>\n<p>Haar o\u00eb is met &#8216;n skerp voorwerp verwyder.<\/p>\n<p>Wiers se geskokte seun het Dinsdag op sy ma se naakte liggaam afgekom toe hy van die skool terugkom.<\/p>\n<p>Volgens die polisie het die tweede swart verdagte by die Wierse gewerk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in Limpopo is op soek na &#8216;n tweede swart verdagte na die grumoord op Tanya Wiers in Pietersburg (Polokwane). Inwoners van Sterpark s\u00ea hulle leef in vrees vir swart aanvallers omdat misdaad skerp toegeneem het. Hulle hoor al hoe meer van kapings, s\u00ea hulle. Die eerste swart verdagte het in die buurt gewerk. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42679\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kind ontdek ma se verminkte lyk na skool&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42680,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[218,5170,9629,2261],"class_list":["post-42679","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-misdaad","tag-moord","tag-pietersburg","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42679","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42679"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42679\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42680"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42679"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42679"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42679"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}