{"id":42665,"date":"2017-02-08T19:47:47","date_gmt":"2017-02-08T17:47:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42665"},"modified":"2017-02-08T23:18:12","modified_gmt":"2017-02-08T21:18:12","slug":"motors-nuwe-tiguan-in-n-ander-klas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42665","title":{"rendered":"Motors: Nuwe Tiguan in &#8216;n ander klas"},"content":{"rendered":"<p>Volkswagen se nuwe Tiguan is nie groter en langer as die vorige generasie nie, maar ook baie ruimer en heelwat meer verfynd.<br \/>\nMet die nuutste weergawe het Volkswagen vir seker &#8216;n nuwe hoogtemerk in hierdie segment daargestel.<\/p>\n<p>Die motor vertoon in alle opsigte duurder en meer prima as wat hy regtig is. Natuurlik is die bougehalte en stowwe, asook die verpakking van die nuwe Tiguan &#8216;n reusestap vorentoe. Veral die R-Line-weergawes vertoon nog meer sportief en doelgerig. Die Tiguan is eintlik &#8216;n luikrug met &#8216;n vreeslike groot houding. Hy is wel langer en groter as &#8216;n Golf maar trek hom langs n Touareg en jy sal onmiddellik sien dat die nuwe Tiguan nie veel kleiner as die Touareg is nie.<\/p>\n<p>So wie is die kompetisie? Wel die Toyota RAV4, Nissan Qashqai, Hyundai Tucson en Kia Sportage is almal direkte mededingers vir die Tiguan. Maar trek al hierdie motors langs mekaar en die Tiguan lyk eerder asof hy met \u2018n Audi Q3, BMW X1 of Mercedes GLA moet meeding. Die motor vertoon net ho\u00ebr op die leer as waar hy meeding. Die Tiguan lyk net reg in hul geselskap.<\/p>\n<h3>Enjins<\/h3>\n<p>Wat die kragbronne van die nuwe Tiguan betref, is daar drie enjins: die 1,4 TSi waarvan daar twee kraguitsette is, die 92Kw en &#8216;n effens ho\u00ebr 110Kw, almal petroleenhede. Dan die 2.0TSi-petrol met 162 Kw, dieselfde krag as &#8216;n Golf GTi en dan die 2.0 TDi-diesel met 81Kw en 250Nm se wringkrag. Ek moet s\u00ea die 92KW voel effens pap veral op die Ho\u00ebveld, maar byges\u00ea: dit is glad nie steurend nie en jy sal maklik met &#8216;n gesin of bagasie oor die weg kom. Die 110Kw-weergawes is slegs in outomaties beskikbaar. Slegs die 2.0 TSi is beskikbaar in vierwielaandrywing. Moenie &#8216;n fout maak nie: die Tiguan is glad nie &#8216;n rowwe veldryer nie, maar daardie vierwielaandrywing is eerder om al die krag eweredig na al die wiele te versend vir optimale greep. Ons toetsmotor is toegerus met die laerkrag- 1,4 TSi-eenheid en die R-line-pakket.<\/p>\n<h3>Agter die stuur<\/h3>\n<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Nuwe-hoofligte.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignright size-medium wp-image-42669\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Nuwe-hoofligte-300x200.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"200\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Nuwe-hoofligte-300x200.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Nuwe-hoofligte-148x99.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Nuwe-hoofligte-31x21.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Nuwe-hoofligte-38x25.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Nuwe-hoofligte-323x215.jpg 323w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Nuwe-hoofligte.jpg 618w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a>Die nuwe Tiguan het &#8216;n baie direkte stuur met &#8216;n effense ho\u00ebr sitposisie as wat jy in &#8216;n Golf sou h\u00ea. Dit maak sigbaarheid heelwat beter. Kort oorhange voor en agter maak parkering baie gerieflik. Die motor voel agter die stuur heelwat groter as wat hy werklik is .Met &#8216;n lengte van 4,486m is die Tiguan byna 20 cm langer as &#8216;n Golf, 40mm bre\u00ebr en 20mm ho\u00ebr. Die asafstand is ook 40mm langer as di\u00e9 van \u2018n Golf en die eintlike rede vir hierdie tipe voertuie is die grondvryhoogte. Met &#8216;n grondvryhoogte van 191mm teenoor n Golf se 142mm is dit waar die werklike verskil l\u00ea. Die sigbaarheid rondom die motor is baie goed en alle kontroles is presies waar &#8216;n mens dit verwag, Die knoppies en materiaal waaraan jy raak is van uitstaande gehalte.<\/p>\n<h3>Toerusting<\/h3>\n<figure id=\"attachment_42671\" aria-describedby=\"caption-attachment-42671\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Begasieruim.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-42671\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Begasieruim-300x200.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"200\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Begasieruim-300x200.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Begasieruim-148x99.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Begasieruim-31x21.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Begasieruim-38x25.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Begasieruim-323x215.jpg 323w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Begasieruim.jpg 618w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-42671\" class=\"wp-caption-text\">Die Tiguan se bagasieruim<\/figcaption><\/figure>\n<p>Soos in alle nuwe motors kan die opsionele-ekstralyste sommer vinnig die pryskaartjie astronomies laat groei, wees dus maar versigtig. Ons toetsmotor se standaardtoerusting is egter so goed dat dit eintlik nie nodig is om enige iets ekstra by te sit nie. Daar is 6 lugsakke, ABS-remme, remdrukverspreiding, voor en agterste misligte, agterste parkeersensors, LED-hoofligte met dagryligte, outomatiese ligte wat self na gelang van die lig buite aan- of afskakel. Dan nog elektries wegvoubare kantspie\u00ebls, outomatiese re\u00ebnsensors om die ruitve\u00ebrs aan en af te skakel. Bluetooth-koppeling en &#8216;n aanboordrekenaar wat brandstofverbruik, gemiddelde spoed en afstand met beskikbare petrol byhou. Daar is &#8216;n multikontrolestuurwiel met beheerknoppies vir die radio en togbeheer, outomatiese klimaatbeheer en allooiwiele. Voeg daarby &#8216;n elektroniese ewenaarslot vir daardie gladde padoppervlaktes. Dus, alles in ag genome, is die opsionele trukamera en panoramiese sondak, verhitte sitplekke en leerbekleedsel asook &#8216;n navigasiestelsel nie werklik nodig nie.<\/p>\n<h3>Ekonomie<\/h3>\n<p>Die 1.4 TSi met laer kraguitsette lewer 5,8l\/100km met n uitlaatgassyfer van 139g\/km. Dit beteken dat jy byna 950km ver sal kan ry voor jy sal moet brandstof ingooi. Nogal indrukwekkend vir &#8216;n groot gesinsmotor.<\/p>\n<h3>Gevolgtrekking<\/h3>\n<figure id=\"attachment_42670\" aria-describedby=\"caption-attachment-42670\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Instrumente-paneel.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-42670\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Instrumente-paneel-300x200.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"200\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Instrumente-paneel-300x200.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Instrumente-paneel-148x99.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Instrumente-paneel-31x21.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Instrumente-paneel-38x25.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Instrumente-paneel-323x215.jpg 323w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/02\/Instrumente-paneel.jpg 618w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-42670\" class=\"wp-caption-text\">Instrumentepaneel van die Volkswagen Tiguan<\/figcaption><\/figure>\n<p>Na ons mening het die nuwe VW Tiguan die merker heelwat verskuif en nou sal al die mededingers werklik weer moet gaan kyk om enigsins naby die Volksie te kom. Teen R443 000 is die 1.4 TSi Comfortline R-Line nie goedkoop nie, maar vergelyk hom met \u2018n Tucson of Sportage of RAV4 dan sien jy gou-gou hierdie is nou &#8216;n motor wat so tussen die klompie en die die drie Duitsers diens doen. Hy bied meer ruimte met dieselfde gevoel van gehalte teen minder geld as selfs die Sportage en Tucson.<\/p>\n<h4><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Volkswagen Tiguan 1.4 TSi Comfortline R-Line<\/span><\/span><\/span><\/h4>\n<table width=\"340\" cellspacing=\"0\" cellpadding=\"7\">\n<colgroup>\n<col width=\"240\" \/>\n<col width=\"70\" \/> <\/colgroup>\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Prys<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">4 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Voorkoms buite <\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">5 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Binneruimgehalte en afwerking<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">5 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Ruimte en praktiese toepassing<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">5 uit 5 <\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Agter die stuur<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">5 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Enjin en ratkas<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">4 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Op die pad<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">5 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Veiligheid<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">5 uit 5<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"240\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">Totaal <\/span><\/span><\/span><\/td>\n<td width=\"70\"><span style=\"font-family: Cambria,serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"en-US\">38 uit 40<\/span><\/span><\/span><\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volkswagen se nuwe Tiguan is nie groter en langer as die vorige generasie nie, maar ook baie ruimer en heelwat meer verfynd. Met die nuutste weergawe het Volkswagen vir seker &#8216;n nuwe hoogtemerk in hierdie segment daargestel. Die motor vertoon in alle opsigte duurder en meer prima as wat hy regtig is. Natuurlik is die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":8,"featured_media":42668,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[25,103],"tags":[23702,21121,21546,23701],"class_list":["post-42665","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-s28-motors","category-c94-padtoetse","tag-op-die-pad","tag-c85-ruimte","tag-togbeheer","tag-volkswagen-tiguan"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42665","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/8"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42665"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42665\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42668"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42665"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42665"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42665"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}