{"id":42648,"date":"2017-02-07T08:26:00","date_gmt":"2017-02-07T06:26:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42648"},"modified":"2017-02-07T08:26:00","modified_gmt":"2017-02-07T06:26:00","slug":"soustreinpassasiers-kerm-oor-haatspraakwet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42648","title":{"rendered":"Soustreinpassasiers kerm oor haatspraakwet"},"content":{"rendered":"<p>Die FW de Klerk-stigting het &#8216;n voorlegging aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie gedoen oor rassisme op sosiale media in Suid-Afrika, in die aanloop tot die kommissie se openbare sittings wat volgende week plaasvind. <\/p>\n<p>Die besware van die Stigting klink soos &#8216;n klug. Hulle s\u00ea die gebruik van sosiale media &#8220;word nie betwis nie&#8221;, maar wel die gebruik van rassistiese en beledigende woorde om mense te beskryf.<\/p>\n<p>Terwyl die hoofstroommedia en die soutreinpassasiers oor die fynere punte van liberale ideologie murmureer, word daar daagliks wittes doodgemartel waaroor geen haan kraai nie.<\/p>\n<p>Dit lyk of sekere belange kwaad is omdat hulle nie meer vir Jacob Zuma sal kan verkleineer nie.<\/p>\n<p>Die wetsontwerp maak sogenaamde &#8220;haatspraak&#8221; &#8216;n misdaad en sal ook bestaande misdade, soos aanranding, verhef tot &#8216;n haatmisdaad indien die oortreding aangevuur is deur vooroordeel en onverdraagsaamheid. Dit is natuurlik teen wittes gemik, maar veral diegene wat maak asof hulle rasblind is.<\/p>\n<p>Die ANC se voorgestelde &#8220;haatspraakwet&#8221; is kennelik &#8216;n rooi vlag vir die wit soustreinwa wat gedink het daar kan na regs en links geslaan word, soos die De Klerk-stigting. In wese moedig die Stigting veroordelings teen mense soos Penny Sparrow aan, maar wil vir &#8220;ewewigtigtigheid&#8221; &#8216;n paar swartes ook ingesluit sien weens hul &#8220;rassistiese&#8221; uitsprake om hul plekkie op die draad by die ander &#8220;nie-rassige&#8221; draadsitters te verseker.<\/p>\n<p>Advokaat Nadine Badenhorst, regsverteenwoordiger vir Vryheid van Geloof Suid-Afrika, &#8216;n &#8220;stem vir die Christelike Kerk in Suid-Afrika&#8221;, s\u00ea die wetsontwerp in sy huidige vorm sal gelowiges se monde snoer deurdat die &#8220;verkondiging, onderrig of gesprek&#8221; oor omstrede Skriftuurlike kwessies soos &#8220;aborsie, kreasionisme, genadedood, prostitusie, seksuele onsedelikheid&#8221; nie geduld sal word nie.<\/p>\n<p>Badenhorst het gewaarsku dat &#8220;liberale aktiviste&#8221; besig is om &#8220;hul eie agenda te bevorder, wat na hul mening, &#8216;ekstremisties, fundamentalisties, eng en bekrompe&#8217; is&#8221;.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Unie van Onafhanklike Kerke het die wetsontwerp veroordeel en ges\u00ea dit maak inbreuk op Christene se regte. <\/p>\n<p>Volgens die wetsontwerp word kritiek teen mense se seksuele ori\u00ebntasie as &#8216;n haatmisdaad beskou. Die NG Kerk het onlangs by &#8216;n buitengewone algemene sinode besluit dat predikante van di\u00e9 kerk nie meer homoseksuele mense mag in die eg mag verbind nie.<\/p>\n<p>Die amptelike naam van die wetsontwerp is die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdaad en Haatspraak.<\/p>\n<p>In kort, sal die voorgestelde wet alle openbare uitinge kriminaliseer wat &#8220;rassistiese&#8221; stellings maak, (soos Penny Sparrow se berugte Facebookpos waarin morsjorse as ape beskryf word) of die president, byvoorbeeld, belaglik maak. Dit sluit komediante en spotprenttekenaars in.<\/p>\n<p>Die departement van Justisie het die sperdatum vir die publiek om voorleggings te maak oor die voorgestelde nuwe wetgewing om haatmisdade en haatspraak te bekamp, voorheen uitgestel. <\/p>\n<p>Die sperdatum vir kommentaar oor die voorgestelde Wet op die Voorkoming en Bekamping van Haatmisdade en Haatspraak, is verleng. <\/p>\n<p>Kritici beweer dat hoewel die wetsontwerp ge\u00efnspireer is deur anti-haatspraak wette in Kenia, Australi\u00eb en Kanada, dit spraakvryheid grondig aantas. Die Suid-Afrikaanse weergawe bevat baie feller bepalings. Dit val buite die aanvaarde norme en verpligtinge oor internasionale vryheid van spraak en gaan veel verder as &#8216;n internasionale anti-haatspraak instrument.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse boetes vir haatspraak lyk baie erger. Vir &#8216;n eerste oortreding is dit &#8216;n drie-jaar tronkstraf of &#8216;n boete, en vir &#8216;n tweede oortreding kan die tronkstraf 10 jaar of &#8216;n ooreenstemmende boete wees. In Brittanje is dit eerder &#8216;n ses-maande tronkstraf vir &#8216;n eerste oortreding. <\/p>\n<p>In 25 Januarie vanjaar het Duitsland hul haatspraakwet afgeskaf wat die eer van besoekende buitelandse leiers beskerm, net betyds vir &#8216;n staatsbesoek deur president Donald Trump wat op hande is. Kennelik dink die Duitse regering hulle moet genoeg vryheid gegun word om Trump sleg te s\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die FW de Klerk-stigting het &#8216;n voorlegging aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie gedoen oor rassisme op sosiale media in Suid-Afrika, in die aanloop tot die kommissie se openbare sittings wat volgende week plaasvind. Die besware van die Stigting klink soos &#8216;n klug. Hulle s\u00ea die gebruik van sosiale media &#8220;word nie betwis nie&#8221;, maar wel die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42648\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Soustreinpassasiers kerm oor haatspraakwet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42649,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10548,6829,11620,8889,23696],"class_list":["post-42648","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-gays","tag-haatspraak","tag-kerke","tag-vryheid-van-spraak","tag-wet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42648","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42648"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42648\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42649"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42648"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42648"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42648"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}