{"id":42624,"date":"2017-02-06T10:43:50","date_gmt":"2017-02-06T08:43:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42624"},"modified":"2017-02-06T10:45:08","modified_gmt":"2017-02-06T08:45:08","slug":"franse-kommunis-verskyn-as-kloon-voor-sy-aanhangers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42624","title":{"rendered":"Franse Kommunis verskyn as kloon voor sy aanhangers"},"content":{"rendered":"<p>Die Franse ver-linkse kandidaat Jean-Luc Melenchon het aan sy ondersteuners as &#8216;n hologram Sondag by &#8216;n byeenkoms naby Parys verskyn.<\/p>\n<p>Die hol figuur van &#8216;n ver-linkse is &#8216;n tegnologiese eerste vir &#8216;n presidensi\u00eble veldtog in Frankryk.<\/p>\n<p>Melenchon het in persoon naby die sentrale Franse stad Lyon opgetree, maar ook verskyn voor sy surrogate in &#8216;n konsertsaal 450 kilometer verder in Aubervilliers, naby Parys deur &#8216;n blote druk van &#8216;n knoppie.<\/p>\n<p>Hy het melodramaties die tegnologie geprys as &#8216;n &#8220;simbool van die vindingrykheid in die ode aan die wonder van die menslike verstand&#8221;.<\/p>\n<p>Hy is nie die eerste politikus om sulke tegnologie aan te wend nie. In 2014, het Turkse premier Erdogan &#8216;n groot hologram van homself getoon om sy presidensi\u00eble statuur te verhoog, terwyl Narendra Modi sy teenstanders met &#8216;n veldtog vol hologramme van sy toesprake in dorpe regoor Indi\u00eb uitgestof het.<\/p>\n<p>Die hologram van die politikus en presidensi\u00eble kandidaat het sonder &#8216;n tegniese probleem verloop, hoewel sy stem gedemp geklink het.<\/p>\n<p>Gerugsteun deur die Kommunistiese Party, was hy in Lyon in &#8216;n poging om opkomende ster Marine Le Pen teen te werk.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het geweet Le Pen hou haar byeenkoms in Lyon. Ek het nog nooit die normalisering van haar party aanvaar nie. Macron het ook besluit om sy vergadering in Lyon te hou. Ek wou dus die drie groot ideologiese families van hierdie land wys, die gemeenskapspolitiek van mev Le Pen, die liberalisme en die ekologiese en sosiale onverskilligheid van mnr Macron demonstreer. En ons s&#8217;n, universalistiese humanisme.&#8221;<\/p>\n<p>Beide Len Pen en Melanchon is eurosceptici en veroordeel globalisering, maar hulle verskil skerp oor immigrasie.<\/p>\n<p>Die skare in Parys het opgespring en foto&#8217;s met hul selfone geneem elke keer as die hologramkandidaat sy verskyning gemaak het. Baie was meer ge\u00efnteresseerd in die tegniese vertoon as in sy toespraak.<\/p>\n<p>&#8220;Ek is self my eie kloon, ek weet wie die klone van ander is!&#8221; het hy voortborduur terwyl sy beeld oor die lewende figure op die verhoog in Parys geloop het.<\/p>\n<p>Die meningspelings wys dat Melenchon nie veel van &#8216;n kans staan om deur te dring na die tweede ronde nie. Die hologram was dalk &#8216;n aanduiding daarvan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Franse ver-linkse kandidaat Jean-Luc Melenchon het aan sy ondersteuners as &#8216;n hologram Sondag by &#8216;n byeenkoms naby Parys verskyn. Die hol figuur van &#8216;n ver-linkse is &#8216;n tegnologiese eerste vir &#8216;n presidensi\u00eble veldtog in Frankryk. Melenchon het in persoon naby die sentrale Franse stad Lyon opgetree, maar ook verskyn voor sy surrogate in &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42624\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Franse Kommunis verskyn as kloon voor sy aanhangers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42625,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[1093,23691,23692,23693],"class_list":["post-42624","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-frankryk","tag-hologram","tag-poltiek","tag-verlinkse"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42624","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42624"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42624\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42625"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42624"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42624"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42624"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}