{"id":42588,"date":"2017-02-01T08:05:29","date_gmt":"2017-02-01T06:05:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42588"},"modified":"2017-02-01T08:07:29","modified_gmt":"2017-02-01T06:07:29","slug":"islam-se-greep-op-au-verstewig-na-marokko-se-hertoelating","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42588","title":{"rendered":"Islam se greep op AU verstewig na Marokko se hertoelating"},"content":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het die Afrika-Unie se besluit om Marokko weer toe te laat tot die organisasie gelate aanvaar. <\/p>\n<p>Die AU het Dinsdag by sy beraad in Ethiopi\u00eb Marokko weer as AU-lid bekragtig nadat die land druk uitgeoefen het om weer deel te wees van die AU.<\/p>\n<p>Marokko was die enigste land in Afrika wat nie &#8216;n lid van die AU was nie. Die mosie is met 39 teenoor tien stemme aanvaar.<\/p>\n<p>Volgens bronne aangehaal deur die Associated Press was die nege stemme wat Marokko wou uithou, almal &#8220;lande in Suider-Afrika, behalwe Swaziland&#8221;. Die SAOG is die enigste gebied op die vasteland wat nie onder Moslembeheer is nie. Afrikanersendelinge het waarskynlik daarvoor gesorg dat Islam nie in Suider-Afrika vastrapplek kry nie.<\/p>\n<p>Vermoedelik word Swaziland se &#8220;mening&#8221; gekoop deur dieselfde belange wat Duitse wapenverkope deur die land stuur.<\/p>\n<p>Marokko het die organisasie in 1984 verlaat, nadat die AU die onafhanklikheid van Wes Sahara aanvaar het, wat Marokko beskou as deel van sy gebied. <\/p>\n<p>Die minister van buitelandse sake van Tsjad is Maandag verkies as die nuwe voorsitter van die AU Kommissie, met die belofte van &#8216;n meer vaartbelynde burokrasie en &#8216;n fokus op Islamitiese ekstremiste. <\/p>\n<p>Moussa Faki Mahamat het sy &#8220;kommer&#8221; uitgespreek oor die voortdurende voorvalle van Moslemterreur. Dit sluit lande soos Somali\u00eb, Mali, Suid-Soedan en Libi\u00eb in. Maar waarnemers s\u00ea die sogenaamde kommer is &#8216;n rookskerm.<\/p>\n<p>Die voorsitter van die AU-kommissie oor veiligheid, Smail Chergui s\u00ea hulle sal voortgaan om terrorisme op die vasteland te bekamp. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea hulle maak gereed om gebiede in Somali\u00eb terug te neem wat deur die militante groep, Al-Shabaab beheer word. <\/p>\n<p>Somali\u00eb se presidensi\u00eble verkiesing sal eersdaags gehou word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma het die Afrika-Unie se besluit om Marokko weer toe te laat tot die organisasie gelate aanvaar. Die AU het Dinsdag by sy beraad in Ethiopi\u00eb Marokko weer as AU-lid bekragtig nadat die land druk uitgeoefen het om weer deel te wees van die AU. Marokko was die enigste land in Afrika wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42588\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Islam se greep op AU verstewig na Marokko se hertoelating&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5407,5361,17957,7829],"class_list":["post-42588","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-au","tag-islam","tag-marokko","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42588","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42588"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42588\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42588"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42588"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42588"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}