{"id":42574,"date":"2017-01-30T14:04:48","date_gmt":"2017-01-30T12:04:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42574"},"modified":"2017-01-30T14:04:48","modified_gmt":"2017-01-30T12:04:48","slug":"da-eff-en-anc-mede-verantwoordelik-vir-rasse-oorloggie-in-pretoria","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42574","title":{"rendered":"DA, EFF en ANC mede-verantwoordelik vir rasse-oorloggie in Pretoria"},"content":{"rendered":"<p>Dit lyk nie asof die DA en EFF se samewerking in Pretoria iets goeds inhou vir die wit inwoners nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Mini-rasseoorlog het die naweek uitgebreek tussen swart balhorige plakkers en wit inwoners nadat die plakkers van Jeffville-plakkerskamp langs Atteridgeville verskuif is tot neffens &#8216;n wit woonbuurt in Booysens.<\/p>\n<p>Op sosiale media is foto&#8217;s versprei van hoe die spul plakkers al begin steel het, wat veroorsaak het dat die inwoners besluit het om saam te staan teen die kriminele.<\/p>\n<p>Die skermutselings het gelei daartoe dat &#8216;n wit geestelik-gestremde man op die rand van die dood verkeer nadat swartes hom met &#8216;n panga aangeval het.<\/p>\n<p>Die plakkers maak nou asof hulle niks van die voorval weet nie, waarskynlik uit vrees dat hulle gaan les ops\u00ea.<\/p>\n<p>Die DA-raadslid Frik van Wyk het homself intussen in vergadering-prosedure vasgedraai as verskoning om nie die bul by die horings te pak en die plakkers uit te boender nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ons kon nie die raadsvergadering dadelik verlaat nie, as gevolg van die koalisie-regering met die EFF,&#8221; het Van Wyk sy gebrek aan optrede verduidelik.<\/p>\n<p>Hy gee die ANC ook die skuld, maar feit bly dat hy mede-verantwoordelik is. Tipies van nuttelose DA-politici wat hul neste uitveer, probeer Van Wyk perdevye smous deur te vertel dat dit nie &#8216;n wit reaksie teen swart misdaad was nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit lyk nie asof die DA en EFF se samewerking in Pretoria iets goeds inhou vir die wit inwoners nie. &#8216;n Mini-rasseoorlog het die naweek uitgebreek tussen swart balhorige plakkers en wit inwoners nadat die plakkers van Jeffville-plakkerskamp langs Atteridgeville verskuif is tot neffens &#8216;n wit woonbuurt in Booysens. Op sosiale media is foto&#8217;s versprei [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42575,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[6843,753,18233],"class_list":["post-42574","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-plakkers","tag-pretoria","tag-rasse-oorlog"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42574","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42574"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42574\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42575"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42574"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42574"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42574"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}