{"id":42526,"date":"2017-01-27T08:25:22","date_gmt":"2017-01-27T06:25:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42526"},"modified":"2017-01-27T08:32:19","modified_gmt":"2017-01-27T06:32:19","slug":"le-pen-toegang-geweier-by-terwyl-migrante-terug-na-calais-stroom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42526","title":{"rendered":"Le Pen toegang geweier by kamp terwyl migrante terug na Calais stroom"},"content":{"rendered":"<p>Woensdag is die Front National se leier, Marine Le Pen toegang geweier tot &#8216;n migrantekamp buite Dunkirk, naby Calais.<\/p>\n<p>Die linkse, pro-immigrasie burgemeester is blykbaar bang vir wat die FN-leier daar kan te\u00ebkom.<\/p>\n<p>Die kamp het opgeskiet nie ver van die berugte Jungle in Calais nie. Die Jungle is gesloop deur die owerhede onlangs, maar die buitsoekers bly &#8216;n probleem. Hulle is teen groot koste verskuif maar Franse belastingbetalers sal weereens moet opdok, want migrante beweeg terug na die gebied waar misdaad weereens gedy.<\/p>\n<p>Damien Careme, die plaaslike burgemeester en Groen Party (EELV) lid, het getwiet dat Le Pen geweier is omdat sy &#8220;gewaag het om te besoek&#8221;. Careme probeer die toesmeerdery regverdig: &#8220;Ek is die een wat Marine Le Pen toegang tot die Grande-Synthe se vlugtelingkamp geweier het &#8211; sy het die vermetelheid gehad om op te daag sonder vooraf waarskuwing&#8221; en bygevoeg, &#8220;menslikheid is &#8216;n waarde wat sy ignoreer&#8221;.<\/p>\n<p>Die linkses is aan die kant van politieke Islam en mensesmokkelaars en verdedig die kriminele skuim by elke geleentheid deur emosionele oproepe oor &#8220;menslikheid&#8221;.<\/p>\n<p>Le Pen se aankoms by die kamp, \u200b\u200bwat deur die liefdadigheid Utopia 56 bedryf word, was onaangekondig. Sy het geen vooraf re\u00eblings getref nie, want sy sou nie so die werklike toestand van die kamp gesien het nie, s\u00ea sy. &#8220;Hulle wys jou net wat hulle wil h\u00ea jy moet sien&#8221;, het sy aan die Franse uitsaaier BFMTV ges\u00ea<\/p>\n<p>Op Twitter het Le Pen opgemerk: &#8220;Dit is demokrasie in Frankryk: net pro-immigrasie amptenare mag kampe besoek!&#8221; <\/p>\n<p>Nadat sy toegang geweier is, het Le Pen &#8216;n perskonferensie buite die kamp gehou: &#8220;Ons vertel immigrante dat ons nie wil h\u00ea dat hulle na Frankryk moet kom nie, maar op dieselfde tyd, moedig ons die mense wat hier is aan om te bly.&#8221;<\/p>\n<p>Die FN leier het &#8216;n beroep op die owerhede gedoen om op te hou om immigrante &#8220;valse hoop&#8221; te gee met gemengde seine, volgens die Express.<\/p>\n<p>&#8220;Ons skep die geleentheid vir hulle om na Brittanje te gaan deur die oprigting van kampe naby die grens&#8221;. Sy het later getwiet: &#8220;Calais is &#8216;n martelaarsdorp wat reeds vernietig is deur die migrante krisis. Immigrante keer na Calais terug; die situasie daar het onhoudbaar geword. Ons moet beheer van ons grense terugneem.&#8221;<\/p>\n<p>Die Franse regering het in gebreke gebly om die instroming van asielsoekers te stop met hul onsamehangende beleid, s\u00ea Le Pen.<\/p>\n<p>Patricia Chagnon, &#8216;n Franse munisipale raadslid en lid van die FN, het ges\u00ea deur toegang tot die kamp aan een van die belangrikste presidensi\u00eble voorlopers te weier, het die Franse owerhede demokrasie versaak.<\/p>\n<p>&#8220;Sy is &#8216;n kandidaat vir die presidensi\u00eble verkiesings, sy wil &#8216;n eerstehandse ervaring van die lewe binne hierdie kamp kry. En ons kan net uiters bekommerd wees oor die feit dat sy nie in staat was om in te gaan nie,&#8221; het Chagnon bygevoeg.<\/p>\n<p>Terwyl &#8216;n Franse presidensi\u00eble voorloper toegang geweier word in haar eie land, is die voormalige Amerikaanse Baywatch-ster Pamela Anderson op &#8216;n gechoreografeerde &#8220;toer&#8221; van die Grand Synthe geneem.<\/p>\n<p>Anderson se reis is deur diereregte-aktiviste Peta Frankryk geborg. &#8220;Ek is hier in Calais om asielsoekers te help wat beskerming verdien,&#8221; het die stomme Anderson verklaar, die afgeleefde boodskap die linkses.<\/p>\n<p>Die moe\u00eb ou bottelblonde dierasie het voor kennisgewings in Kanadese Engels in die kamp geposeer, kennelik omdat die mensesmokkelaars en kriminele geld wil insamel mbv haar teenwoordigheid. <\/p>\n<p><em>U sal hierdie nuus n\u00earens anders in Afrikaans lees nie! Selfs in Engels is dit moeilik bekombaar. Sluit dus aan by PRAAG en help ons om regte nuus te lewer. Anders is u aangewese op fopnuus!<\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Woensdag is die Front National se leier, Marine Le Pen toegang geweier tot &#8216;n migrantekamp buite Dunkirk, naby Calais. Die linkse, pro-immigrasie burgemeester is blykbaar bang vir wat die FN-leier daar kan te\u00ebkom. Die kamp het opgeskiet nie ver van die berugte Jungle in Calais nie. Die Jungle is gesloop deur die owerhede onlangs, maar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42526\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Le Pen toegang geweier by kamp terwyl migrante terug na Calais stroom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42527,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-42526","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42526","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42526"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42526\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42527"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42526"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42526"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42526"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}