{"id":42485,"date":"2017-01-24T07:55:48","date_gmt":"2017-01-24T05:55:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42485"},"modified":"2017-01-24T08:00:49","modified_gmt":"2017-01-24T06:00:49","slug":"donkievel-is-die-nuwe-renosterhoring","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42485","title":{"rendered":"Donkievel is die nuwe renosterhoring"},"content":{"rendered":"<p>Donkievel is die nuwe renosterhoring, met massas van die diere wat geslag word in die Noord-Kaap, volgens die Nasionale Vereniging vir die Voorkoming van Wreedheid teenoor Diere.<\/p>\n<p>&#8216;n NDBV-inspekteur, Mpho Mokoena, s\u00ea &#8216;n onwettige slagpale is deur die plaaslike bevolking ontdek wat gekla het oor &#8216;n groot aantal gesteelde donkies.<\/p>\n<p>Twee mans wat &#8216;n werk aangebied is om donkies te slag, het die plek onder hul aandag gebring.<\/p>\n<p>Mokoena s\u00ea honderde diere is glo op die terrein geslag, naby Olifantshoek, en toe die bruin verdagtes ondervra is, het Heinrich Smit en Dawid Pappie laat blyk dat sommige van die diere se velle afgeslag is terwyl hulle nog lewendig was, en net met hamerslae in bedwang gebring is.<\/p>\n<p>Die velle word na bewering verkoop aan die Asiatiese mark, waar dit glo vir kopers medisinale eienskappe besit.<\/p>\n<p>Mokoena het ges\u00ea: &#8220;Die gelatien is &#8216;n belangrike bestanddeel in China se <em>ejiao<\/em> bedryf, wat tablette, tonikums en &#8216;n soet stroop produseer. Die velle word geweek en gestoof om die stof vry te stel.&#8221;<\/p>\n<p>Meer as 5 000 donkievelle verberg in &#8216;n plakkershut in Benoni, Gauteng, is verlede week ontdek.<\/p>\n<p>Die verdagtes is op borgtog uit n sal weer in die hof verskyn op 18 Februarie, op aanklagte wat verband hou met die Dierebeskermingswet en die Wet op die Veiligheid van Vleis.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Donkievel is die nuwe renosterhoring, met massas van die diere wat geslag word in die Noord-Kaap, volgens die Nasionale Vereniging vir die Voorkoming van Wreedheid teenoor Diere. &#8216;n NDBV-inspekteur, Mpho Mokoena, s\u00ea &#8216;n onwettige slagpale is deur die plaaslike bevolking ontdek wat gekla het oor &#8216;n groot aantal gesteelde donkies. Twee mans wat &#8216;n werk &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42485\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Donkievel is die nuwe renosterhoring&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42486,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[23665,23666,10930],"class_list":["post-42485","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-donkies","tag-medisinale-eienskappe","tag-renoster"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42485","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42485"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42485\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42486"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42485"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42485"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42485"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}