{"id":42481,"date":"2017-01-24T07:43:46","date_gmt":"2017-01-24T05:43:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42481"},"modified":"2017-01-24T07:44:33","modified_gmt":"2017-01-24T05:44:33","slug":"lyndenburgse-kind-doodgeskok-agv-munisipale-wanbestuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42481","title":{"rendered":"Lyndenburgse kind doodgeskok agv munisipale wanbestuur"},"content":{"rendered":"<p>Die Lyndenburgse munisipaliteit probeer hul wanbestuur en gewone onbeholpenheid wegpraat nadat &#8216;n wit kind deur &#8216;n ontblote kabel doodgeskok is.<\/p>\n<p>Die Thaba Chweu-munisipaliteit s\u00ea hulle is nie aanspreeklik vir die dood van Jaden Landsberg nie.<\/p>\n<p>Hy en maats het gaan fietsry toe hy deur &#8216;n plas water gery het en doodgeskok is deur &#8216;n beskadigde elektriese kabel wat rondgel\u00ea het.<\/p>\n<p>&#8220;Iemand&#8221; het die kabel met &#8216;n laaigraaf beskadig en net so gelos. Di\u00e9 &#8220;iemand&#8221; is natuurlik &#8216;n swart werknemer van die hopelose swart munisipaliteit wat in alle tale verswyg word.<\/p>\n<p>Maar soos dit altyd gaan met ANC-bestuur, het die pateties onbekwame munisipaliteitsbestuur nie &#8220;rekords&#8221; van die opgrawings nie en die beskadigde kabel is nie &#8220;aangemeld&#8221; nie.<\/p>\n<p>Dis die gewone ou storie van swart wanbestuur: Geen Afrikamens is ooit aanspreeklik vir sy foute nie, iets wat hulle kultureel blykbaar kan regverdig. Afrikaners moet nou al meer as twee dekades lank hierdie kulturele vooroordeel, ook van liberale Engelse en hul Afrikaanse meelopers, opvreet.<\/p>\n<p>Dis jammer dat daar nie meer liberales is wat hieraan blootgestel word nie, aangesien die werklikheid &#8216;n uitstekende leermeester sal wees.<\/p>\n<p>Kennelik was die vorige bestel die enigste manier om ons teen hierdie dodelike onbekwaamheid te beskerm.<\/p>\n<p>Nou het dit weereens die dood van &#8216;n onskuldige kind in Graad 5 gekos. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Lyndenburgse munisipaliteit probeer hul wanbestuur en gewone onbeholpenheid wegpraat nadat &#8216;n wit kind deur &#8216;n ontblote kabel doodgeskok is. Die Thaba Chweu-munisipaliteit s\u00ea hulle is nie aanspreeklik vir die dood van Jaden Landsberg nie. Hy en maats het gaan fietsry toe hy deur &#8216;n plas water gery het en doodgeskok is deur &#8216;n beskadigde &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42481\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Lyndenburgse kind doodgeskok agv munisipale wanbestuur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42482,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[227,23664,5534,5376,5250],"class_list":["post-42481","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-anc","tag-doogeskok","tag-lydenburg","tag-munisipaliteite","tag-wanbestuur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42481","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42481"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42481\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42482"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42481"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42481"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42481"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}