{"id":42464,"date":"2017-01-23T10:26:17","date_gmt":"2017-01-23T08:26:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42464"},"modified":"2017-01-23T10:26:17","modified_gmt":"2017-01-23T08:26:17","slug":"kapings-teiken-buitelanders-in-bloemfontein","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42464","title":{"rendered":"Kapings teiken buitelanders in Bloemfontein"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie soek nog na die verdagtes van \u2018n skietvoorval in Bloemfontein wat Saterdagaand op die hoek van Curielaan en Vereenigingrylaan plaasgevind het.<\/p>\n<p>Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, s\u00ea \u2018n Bangladesjiese sakeman en sy vrou het Saterdagaand om 11-uur by die verkeerslig gestop toe \u2018n silwerkleurige voertuig langs hulle gestop het. <\/p>\n<p>Die insittendes van die voertuig het op die sakeman en sy vrou begin skiet. Verskeie skote is afgevuur. <\/p>\n<p>Marope s\u00ea die Bangladesjiese sakeman is drie keer raakgeskiet, in die linkerarm en rug. Sy vrou is nie beseer nie. <\/p>\n<p>Die gewonde is na die Rosepark-hospitaal geneem vir behandeling. Die polisie ondersoek \u2018n saak van poging tot moord.<\/p>\n<p>In nog &#8216;n kapingvoorval is &#8216;n Lesotho-burger van sy motor en verskeie persoonlike items beroof terwyl hy by \u2018n hospitaalparkeerterrein gewag het.<\/p>\n<p>Marope, s\u00ea die man het in sy motor gesit in die parkeerterrein by die Optima-hospitaal in Hospitaalpark toe twee mans aan sy ruit klop. <\/p>\n<p>Die gewapende mans het sy sleutels, selfoon en skootrekenaar ge\u00ebis. Die rowers het hom uit sy voertuig gedwing, sy voertuig geneem en weggery. <\/p>\n<p>Die voorval het ongeveer nege-uur Vrydagaand gebeur. Marope s\u00ea die polisie het nog geen arrestasies in die saak gedoen nie.<\/p>\n<p>Bron: OFM Nuus<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie soek nog na die verdagtes van \u2018n skietvoorval in Bloemfontein wat Saterdagaand op die hoek van Curielaan en Vereenigingrylaan plaasgevind het. Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, s\u00ea \u2018n Bangladesjiese sakeman en sy vrou het Saterdagaand om 11-uur by die verkeerslig gestop toe \u2018n silwerkleurige voertuig langs hulle gestop het. Die insittendes van die voertuig het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42464\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kapings teiken buitelanders in Bloemfontein&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42465,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19436,10982,218,7568],"class_list":["post-42464","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bleomfontein","tag-kapings","tag-misdaad","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42464","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42464"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42464\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42465"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42464"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42464"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42464"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}