{"id":42454,"date":"2017-01-21T15:11:41","date_gmt":"2017-01-21T13:11:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42454"},"modified":"2017-01-21T15:11:41","modified_gmt":"2017-01-21T13:11:41","slug":"richard-spencer-in-die-gesig-geslaan-by-trump-se-inhuldiging","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42454","title":{"rendered":"Richard Spencer in die gesig geslaan by Trump se inhuldiging"},"content":{"rendered":"<p>Richard Spencer is Vrydagmiddag (Washington DC-tyd) uit die bloute deur &#8216;n betaalde antifa-betoger in die gesig geslaan, terwyl hy besig was om &#8216;n onderhoud met &#8216;n groep joernaliste te voer.<\/p>\n<p>Donald Trump is Vrydag, 20 Januarie as die 45ste president van die Verenigde State van Amerika ingesweer. Spencer was in Washington om voetsoolvlakverslaggewing te doen. Hy was besig om \u2018n vraag oor sy \u201cPepe\u201d-lapelwapen te beantwoord toe die blanke skurk in &#8216;n swart masker hom met die vuis bydam.<\/p>\n<p>Daar is Vrydag w\u00eareldwyd in die alternatiewe media oor gewelddadige optogte en vandalisme verslag gedoen.<\/p>\n<p>Die hutsmerk #RichardSpencer was tydens die skryf van hierdie berig die nommereenhutsmerk op Twitter.<\/p>\n<p>Vele bekende figure soos Keith Olbermann en Patton Oswald het hulle teen gunste van die antifa-man se gedrag uitgespreek. \u2018n Bakleiery het op Twitter losgebars toe altregse figure soos \u201cBaked Alaska\u201d en \u201cPaul Joseph Watson\u201d ingespring het om Spencer te verdedig.<\/p>\n<p>\u2018n Bord met die woorde \u201cwhite lives matter too much\u201d kan in die agtergrond van hierdie video gesien word waarin die aanval op Spencer vasgel\u00ea is.<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/9rh1dhur4aI\" width=\"560\" height=\"315\" frameborder=\"0\" allowfullscreen=\"allowfullscreen\"><\/iframe><\/p>\n<p>Ek het die volgende kommentaar op Spencer se splinternuwe www.altright.com gelaat:<\/p>\n<blockquote><p>The overwhelming support\/laughter\/joy coming from the left\/celebrities after this incident should remind all white people: THEY HATE YOU! THEY WANT YOU DEAD!<\/p><\/blockquote>\n<p>Suid Afrikaners is gewoond aan geweld teen diegene wat deur linkses as \u201cketters en hekse\u201d beskou word. Sekere opinies of politieke standpunte verdien om met \u2018n ysterhand deur die uitverkorenes vermink en belaglik gemaak te word.<\/p>\n<p>Blankes is w\u00eareldwyd in groot, groot moeililkheid.<\/p>\n<p>Burgers van alle lande; mense wat dalk voorheen middelmatig was, hunker na ideologie\u00eb wat oplossings bied.<\/p>\n<p>#RichardSpencer was een van die min hutsmerke wat Vrydag nommer een op Twitter behaal het. #Inauguration was die ander belangrike een. Dink bietjie daaraan: Spencer en President Trump word nou in dieselfde asem genoem!<\/p>\n<p>Byt vas. Blankes gaan nie langer die internasionale epidemie van geweld \u2014 wat deur verskeie polities en rasgedrewe faksies teen hulle gevoer word\u00a0\u2014 duld nie.<\/p>\n<p>\u2014Vicky<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Richard Spencer is Vrydagmiddag (Washington DC-tyd) uit die bloute deur &#8216;n betaalde antifa-betoger in die gesig geslaan, terwyl hy besig was om &#8216;n onderhoud met &#8216;n groep joernaliste te voer. Donald Trump is Vrydag, 20 Januarie as die 45ste president van die Verenigde State van Amerika ingesweer. Spencer was in Washington om voetsoolvlakverslaggewing te doen. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42454\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Richard Spencer in die gesig geslaan by Trump se inhuldiging&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42455,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[23659,21794,12998,11769,23660,23661,17110],"class_list":["post-42454","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-richardspencer","tag-antifa","tag-donald-trump","tag-inhuldiging","tag-keith-olbermann","tag-patton-oswald","tag-richard-spencer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42454","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42454"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42454\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42455"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42454"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42454"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42454"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}