{"id":42422,"date":"2017-01-18T12:03:31","date_gmt":"2017-01-18T10:03:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42422"},"modified":"2017-01-19T09:41:37","modified_gmt":"2017-01-19T07:41:37","slug":"sal-tajani-in-die-voetspore-volg-van-groot-verkwister-martin-schulz","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42422","title":{"rendered":"Sal Tajani in die voetspore volg van groot verkwister Martin Schulz?"},"content":{"rendered":"<p>Martin Schulz was \u00f3f &#8216;n Bollinger Bolsjewistiese of &#8216;n Foie Gras Federalis. Wat sal die nuwe baas van die EU Antonia Tajani wees?<\/p>\n<p>Tajani het pas sy landgenoot verslaan om die pos oor te neem na &#8216;n lang stemproses gister in Straatsburg.<\/p>\n<p>EU-grootkop Martin Schulz, en sikofant van oorlede Britse Marxistiese historikus Eric Hobsbawn, is vervang deur Tajani.<\/p>\n<p>Schulz het twee limousines, twee chauffeurs en 33 assistente aangehou, almal betaal deur die belastingbetaler.<\/p>\n<p>Schulz se span het bestaan uit &#8216;n woordvoerder, vyf persbeamptes en twee dagboek-assistente. Die voormalige alkoholis het ook twee bodes geklee in swart aandpakke aangehou om gaste te groet.<\/p>\n<p>Die voormalige hoof van die EU-Parlement is dikwels daarvan beskuldig deur die kollegas dat hy openbare geld mors, terwyl Schulz geen probleem daarmee gehad het om vir groter bydraes te bedel nie.<\/p>\n<p>&#8216;n EU-verslag van 2015 het aan die lig gebring hoe Duitsland se groot verkwister min agting vir ander mense se geld het.<\/p>\n<p>Die Sosialis het &#8216;n so &#8216;n yslike en duur span van personeel aangehou, dat die EU Parlement se begrotingsbeheerkomitee &#8220;met kommer kennis geneem het van die groot aantal personeel wat in die kantoor van die president van die Europese Parlement dien, &#8216;n hoogs twyfelagtige bestuursbesluit&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Dit skep &#8216;n slegte voorbeeld vir kostevermindering en fiskale verantwoordelikheid in die Parlement,&#8221; het hulle bygevoeg. Die lede ook sy behoefte aan twee baie duur motors bevraagteken.<\/p>\n<p>Voormalige UKIP-leier Nigel Farage het opgemerk: &#8220;Die Koningin van Skeba het waarskynlik minder personeel gehad, beslis minder chauffeurs. Ek kan nie besluit of Martin Schulz &#8216;n Bollinger Bolsjewis of &#8216;n Foie Gras Federalis is nie. Wat hierdie verslag toon is dat die president van die Europese Parlement agter EU-sous aan is. Hy is lief vir die EU, want dit baat hom persoonlik.&#8221;<\/p>\n<p>Hy is ook beskuldig van politieke baantjies vir boeties na die uitdeel van top administratiewe poste in die Parlement aan lede van sy persoonlike personeel, het The Daily Mail berig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Martin Schulz was \u00f3f &#8216;n Bollinger Bolsjewistiese of &#8216;n Foie Gras Federalis. Wat sal die nuwe baas van die EU Antonia Tajani wees? Tajani het pas sy landgenoot verslaan om die pos oor te neem na &#8216;n lang stemproses gister in Straatsburg. EU-grootkop Martin Schulz, en sikofant van oorlede Britse Marxistiese historikus Eric Hobsbawn, is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42422\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sal Tajani in die voetspore volg van groot verkwister Martin Schulz?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42428,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23652,23651,15715],"class_list":["post-42422","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-antonio-tajani","tag-eu-parlement","tag-martin-schulz"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42422","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42422"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42422\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42428"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42422"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42422"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42422"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}