{"id":42397,"date":"2017-01-16T10:08:55","date_gmt":"2017-01-16T08:08:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42397"},"modified":"2017-01-17T08:36:11","modified_gmt":"2017-01-17T06:36:11","slug":"cyril-gaan-kuier-in-davos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42397","title":{"rendered":"Halfmiljard-Cyril gaan kuier in Davos"},"content":{"rendered":"<p>Adjunkpresident Cyril Ramaphosa, een van die land se 50 rykste mense weens naakte politiekery, sal die Suid-Afrikaanse afvaardiging na die W\u00eareld Ekonomiese Forum (WEF) lei. Die forum begin m\u00f4re in Davos in Switersland. <\/p>\n<p>Bykans drieduisend regeringsleiers, sakeleiers en arbeidverteenwoordigers sal byeenkom vir die forum. Die byeenkoms vind plaas te midde van moeilike toestande vir ekonomie\u00eb w\u00eareldwyd sowel as politieke onsekerheid vir mense wat nie deur die staalring om die plek kan dring nie.<\/p>\n<p>Die teenwoordiges het dit breed genoeg om nie te hoef te bekommer oor die res nie.<\/p>\n<p>Suid-Afrika sal na verwagting die byeenkoms gebruik as &#8216;n geleentheid om die land te posisioneer as &#8216;n voorkeur beleggingsbestemming. <\/p>\n<p>Die Chinese president, Xi Jinping sal na verwagting afgevaardigdes op die eerste dag van die forum toespreek.<\/p>\n<p>Terwyl besluitnemers en baie van die super-rykes hierdie week by die WEF se jaarlikse vergadering in Davos versamel, toon nuwe data dat China en Indi\u00eb die armste helfte van die w\u00eareld verteenwoordig, armer as wat voorheen beraam is.<\/p>\n<p>Oxfam het kort voor die begin van die W\u00eareld Ekonomiese Forum ges\u00ea die sogenaamde rykdom van die w\u00eareld se armste drie komma ses miljard mense is gelykstaande aan die netto waarde van ses Amerikaanse sakelui, een van Spanje en een van Meksiko. <\/p>\n<p>Die agt sluit in Bill Gates, die medestigter van Facebook, Mark Zuckerberg en die stigter van Amazon, Jeff Bezos.<\/p>\n<p>Die agt mans het dieselfde welvaart as die helfte van die w\u00eareld se bevolking. <\/p>\n<p>Volgens di\u00e9 internasionale organisasie wat hulle glo beywer vir die be\u00ebindiging van armoede, sal di\u00e9 tendens gemeenskappe uitmekaar skeur. <\/p>\n<p>Davos is deesdae ideologies te arm aan oplossings. Dis basies &#8216;n rykmansklub wat maak of hulle omgee oor die armes, maar &#8216;n rekordmaat sjampanje deur hul kele afgooi op soek na &#8220;oplossings&#8221;.<\/p>\n<p>Kiesers wat Brexit en Trump gekies het, het klaar die oplossings gevind wat die rykes nog na na dekades en duisende liters duur alkohol, steeds ontwyk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Adjunkpresident Cyril Ramaphosa, een van die land se 50 rykste mense weens naakte politiekery, sal die Suid-Afrikaanse afvaardiging na die W\u00eareld Ekonomiese Forum (WEF) lei. Die forum begin m\u00f4re in Davos in Switersland. Bykans drieduisend regeringsleiers, sakeleiers en arbeidverteenwoordigers sal byeenkom vir die forum. Die byeenkoms vind plaas te midde van moeilike toestande vir ekonomie\u00eb &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42397\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Halfmiljard-Cyril gaan kuier in Davos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42398,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13230,23645,14809,15295],"class_list":["post-42397","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-cyril-ramaphosa","tag-davos","tag-oxfam","tag-rykes"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42397","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42397"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42397\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42398"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42397"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42397"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42397"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}