{"id":4239,"date":"2009-02-18T06:44:11","date_gmt":"2009-02-18T06:44:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4239"},"modified":"2009-02-18T06:44:11","modified_gmt":"2009-02-18T06:44:11","slug":"elke-minuut-n-nuwe-geval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4239","title":{"rendered":"Elke minuut &#8216;n nuwe geval"},"content":{"rendered":"<p>In die eerste week van Februarie is &#39;n nuwe geval van cholera aangemeld elke minuut, het Dokters sonder grense (MSF) Dinsdag ges&ecirc;.<\/p>\n<p>&quot;Ons is op &#39;n baie ho&euml; piek en ons weet nie wat in die toekoms gaan gebeur nie,&quot; het MSF se sendinghoof aan Zimbabwe, Manuel Lopez Dinsdag aan verslaggewers ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Die cholera-epidemie wat nou 3400 lewens ge&euml;is het, het toegeneem in intensiteit in die laaste twee weke.<\/p>\n<p>&quot;Cholera het na die landelike gebiede toe beweeg, waar daar &#39;n gebrek is aan bewustheid oor cholera en geen toegang tot openbare gesondheidsfasiliteite nie,&quot; het Lopez ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Die eerste indikasie van die cholera uitbraakwas in die hoofsaaklik landelike gebiede in die noorde, in Augustus verlede jaar.<\/p>\n<p>Die uitbraak het teen November na stedelike gebiede beweeg. Sedertdien het dit regdeur Zimbabwe se landelike gebiede versprei.<\/p>\n<p>Omtrent 80 000 cholera gevalle is nou al aangemeld regoor die land sedert Augustus. Internasionale hulpgroepe ondervind probleme om mense in landelike gebiede te behandel vir cholera, vanwe&euml; die ontoeganklikheid van die gebiede.<\/p>\n<p>Toe die uitbraak in die stedelike gebiede was, was dit redelik maklik om medisyne en gesondheidspersoneel by die siek mense te kry.<\/p>\n<p>Maar die meeste openbare gesondheidsorg klinieke regoor die land is nou gesluit, volgens dr. Christophe Fournier, die internasionale president van MSF.<\/p>\n<p>Die wat wel oop is, is of onderbeman, of het nie genoeg voorraad nie of vra geld vir die dienste, wat meer is as wat die meeste Zimbabwi&euml;rs kan bekostig.<\/p>\n<p>&quot;Wanneer pasi&euml;nte uiteindelik by &#39;n oop kliniek kom, word hulle totaal onbillike bedrae geld gevra sodat daar net na hulle gekyk kan word, en dan geld vir behandeling wat totaal onbekostigbaar is,&quot; het Fournier ges&ecirc;. Sommige klinieke eis selfs dat die betaling in buitelandse geldeenhede geskied.<\/p>\n<p>Mense gaan dood omdat hulle nie geld het vir behandeling nie,&quot; het Lopez ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Maar Fournier het gewaarsku dat cholera net een aspek is van Zimbabwe se gesondheidsprobleme.<\/p>\n<p>&quot;So katastrofies as wat die epidemie is, is dit net die meessigbare manifestasie van &#39;n wyer probleem in die hele land,&quot; het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<p>&quot;Die hele openbare gesondheidsorg stelsel het in duie gestort.&quot;<\/p>\n<p>Lopez het dit beskryf as &#39;n &quot;gesondheid sisteem wat voorheen aangeprys was&quot; wat nou sukkel vanwe&euml; gebrek aan voorraad, personeel en klinieke.<\/p>\n<p>Mense wat siek was, was nie in staat om te reis na klinieke wat nog oop is nie.<\/p>\n<p>Baie gesondheidswerkers is ook nie meer in staat om na hulle werksplekke toe te gaan nie, omdat die salarisse soms minder is as die reiskostes.<\/p>\n<p>&quot;Net in Zimbabwe het ek hierdie soort ineenstorting van die openbare&nbsp; gesondheidsisteem gesien in die afwesigheid van konflik,&quot; het Fournier ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Die ineenstorting het die gesondheidsorg van Zimbabwi&euml;rs geaffekteer en het ernstige implikasies vir mense wat besmet is met MIV.<\/p>\n<p>Fournier en Lopez het ges&ecirc; dat 20% van Zimbabwi&euml;rs, 2,4 miljoen mense MIV positief is.<\/p>\n<p>&quot;550,000 mense het dringende behandeling nodig, wat hulle nie kry nie. Indien hulle nie die behandeling kry nie, kan die mense binne die volgende maande of jare doodgaan,&quot; het Lopez ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Tweehonderdduisend mense kry tans antiretrovirale middels, maar Lopez het ges&ecirc; meer as die helfte het eers verlede jaar die behandeling begin.<\/p>\n<p>Klinieke wat die medikasie voorsien het toegemaak, en min mense wat MIV positief is, kan aangaanmet die behandeling.<\/p>\n<p>&quot;Sommige sal alternatiewe vind. Maar meeste mense in landelike gebiede is dit nie die geval nie,&quot; het Lopez ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Tesame met die swak paaie, word die proses om mediese hulp aanlandelike gebiede te voorsien deur regering se burokrasie.<\/p>\n<p> Lopez het ges&ecirc; dat Zimbabwiese regulasies dit moeilik maak vir MSF om te werk in gebiede sonder plaaslike toesighouding.<\/p>\n<p> Die koste van werkspermitte en visums is ook baie hoog.<\/p>\n<p> Die invoer van medisyne is ook tydrowend en baie duur.<\/p>\n<p> &quot;Die koste vir die invoer van medisyne is meer as wat die medisyne self kos,&quot; het Lopez ges&ecirc;.<\/p>\n<p> MSF het ges&ecirc; die internasionale gemeenskap behoort Zimbabwe as &#39;n noodsituasie te hanteer en hulp te verskaf sonder om te kyk na politiese omstandighede.<\/p>\n<p> &quot;Voeding en voedsel het &#39;n politieke saak geword,&quot; het Lopez ges&ecirc;.<\/p>\n<p> &quot;Die gesondheid van die mense is nie polities nie. Mens kan nie met die sake speletjies speel nie.&quot;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/mashinki-i-tehnika\/tehnika-na-upravlenii\">\u043c\u0430\u0448\u0438\u043d\u0438 \u043d\u0430 \u043f\u0443\u043b\u044c\u0442\u0456<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/doctor2.ru\/object\/mezhdunarodnie-perevozki-top-cargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In die eerste week van Februarie is &#39;n nuwe geval van cholera aangemeld elke minuut, het Dokters sonder grense (MSF) Dinsdag ges&ecirc;. &quot;Ons is op &#39;n baie ho&euml; piek en ons weet nie wat in die toekoms gaan gebeur nie,&quot; het MSF se sendinghoof aan Zimbabwe, Manuel Lopez Dinsdag aan verslaggewers ges&ecirc;. Die cholera-epidemie wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4239\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Elke minuut &#8216;n nuwe geval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4150,21089,21108],"class_list":["post-4239","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-elke-minuut-n-nuwe-geval","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4239","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4239"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4239\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4239"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4239"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4239"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}