{"id":42371,"date":"2017-01-16T07:38:35","date_gmt":"2017-01-16T05:38:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42371"},"modified":"2017-01-16T07:43:13","modified_gmt":"2017-01-16T05:43:13","slug":"sal-wurms-n-einde-bring-aan-kosrassisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42371","title":{"rendered":"Sal wurms &#8216;n einde bring aan kosrassisme?"},"content":{"rendered":"<p>Australiese inheemse voedsel is nog steeds &#8216;n rariteit op borde in die land, maar die skrywer John Newton wil hierdie &#8220;kosrassisme&#8221; be\u00ebindig.<\/p>\n<p>Newton het die deugde van insekte en wurms vir voedsel besing, met die argument dat die omhelsing van inheemse kos &#8220;&#8216;n pad na versoening kan wees&#8221;, het die ABC (Australiese Uitsaaikorporasie) berig.<\/p>\n<p>Die gesprek s\u00ea regte, nie-rassistiese Australiese kos &#8220;word deur die inheemse mense van die land vir meer as 50 000 jaar al ge\u00ebet&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;As ons net die kos eet wat deur die eerste setlaars hierheen gebring is en almal wat gevolg het, kan ons onsself nog Australies noem? Die opeenvolgende golwe van aankomelinge sedert 1945 het ook hul kulture en kos saam met hulle gebring. En wat het Anglo-Australi\u00eb doen? Dit opgeraap.<\/p>\n<p>&#8220;Die voedsel van immigrante omhels van oral oor die w\u00eareld. Die gevolg is dat Australi\u00eb nie net multikultureel is nie, dis multikulin\u00ear. Australi\u00ebrs sal na &#8216;n Thai-restaurant gaan &#8211; na enige soort restaurant &#8211; en het geen vrees daarvoor nie.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle sal ewe tevrede bootnoedelsop met bloed daardeur geroer verorber of stinkende tofu. Maar nie larwes of <em>quandongs<\/em> of <em>akudjura<\/em> (bostamaties) nie.&#8221;<\/p>\n<p>Die wurms is groot, wit larwes van verskeie motte wat hout eet, die belangrikste stapelvoedsel van die woestyn en histories &#8216;n stapelbestandeel in die dieet van inheemse mense. Tradisioneel is dit selde dat mans dit uitgrawe, maar die &#8220;gender&#8221; vooroordeel word vir die oomblik nog ge\u00efgnoreer deur die sosiale geregtigheidstryders. <\/p>\n<p>Die &#8220;kosrassisme&#8221; in Australi\u00eb het vorendag gekom nadat deelnemers op &#8216;n ITV-reeks met die naam <em>I am a celebrity &#8230; Get me out of here<\/em>, aan gehore vertel het hoe walglik die wurms proe en dat dit hulle siek maak.<\/p>\n<p>&#8220;Die wurms [witchetty grub] van die inheemse mense is &#8216;n belangrike bron van prote\u00efen. Dit het &#8216;n godsdienstige betekenis. Vir ons om te gaan staan en grappe maak daaroor, wys geen respek nie,&#8221; het die aanbieder Ray Mears ontstoke verklaar.<\/p>\n<p>Ray het ges\u00ea: &#8220;Dit is eerder soos iemand wat na Brittanje gaan en s\u00ea: &#8221;n Gebraaide aartappel, is dit nie die vreemdste ding nie?'&#8221;<\/p>\n<p>Maar die wurm-etery is nou geskrap uit die reeks na kommer dat wit Australi\u00ebrs steeds gaan geweier om te sluk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Australiese inheemse voedsel is nog steeds &#8216;n rariteit op borde in die land, maar die skrywer John Newton wil hierdie &#8220;kosrassisme&#8221; be\u00ebindig. Newton het die deugde van insekte en wurms vir voedsel besing, met die argument dat die omhelsing van inheemse kos &#8220;&#8216;n pad na versoening kan wees&#8221;, het die ABC (Australiese Uitsaaikorporasie) berig. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42371\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sal wurms &#8216;n einde bring aan kosrassisme?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42372,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8315,23635,13290,23636,266,23634],"class_list":["post-42371","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-australie","tag-inheemse-bevolking","tag-insekte","tag-kosrassisme","tag-rassisme","tag-wurms"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42371","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42371"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42371\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42372"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42371"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42371"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42371"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}