{"id":42337,"date":"2017-01-10T11:53:39","date_gmt":"2017-01-10T09:53:39","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42337"},"modified":"2017-01-10T17:54:24","modified_gmt":"2017-01-10T15:54:24","slug":"bendeverkragting-van-seuntjie-in-swede-deel-van-afghaanse-kultuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42337","title":{"rendered":"Bendeverkragting van seuntjie in Swede deel van &#8216;Afghaanse kultuur&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Vyf tieners uit Afghanistan is gevonnis deur &#8216;n Sweedse hof tronk na die verkragting en aanranding en van &#8216;n Afghaanse seun, asook oor die verfilming van die voorval. <\/p>\n<p>Die verkragting van jong seuns is &#8216;n algemene verskynsel in Afghanistan en baie polisiestasies het hul eie seunslawe. Die kulturele verskynsel het in Europa aangeland.<\/p>\n<p>Vyf Afghaanse immigrante wat &#8216;n jonger landgenoot in &#8216;n beboste gebied gedwing het in die Sweedse stad van Uppsala op 24 Oktober, 2016, is nou gevonnis nadat hulle die seun meer as &#8216;n uur, met &#8216;n mes teen sy keel, beurtelings verkrag het.<\/p>\n<p>Op 30 Oktober, is hulle gevonnis tot tussen elf en vyftien maande in jeugtronk maar sal egter nie uit Swede geskop word nie, aangesien die hof van mening is dat &#8220;die veiligheidsituasie in Afganistan &#8216;n ernstige impak op die verweerders sal h\u00ea&#8221;. Die tieners het na Swede gekom as &#8220;onbegeleide minderjariges&#8221;.<\/p>\n<p>Een van die seuns het die verkragting met sy selfoon verfilm om &#8220;te hou as aandenking&#8221; en is skuldig bevind aan kinderpornografie.<\/p>\n<p>Seuns &#8220;sonder baarde&#8221; of &#8220;dansseuns&#8221; is gewilde vermaak in Afghanistan. Die verskynsel staan \u200b\u200bbekend as Bacha bazi, wat vertaal word as &#8220;seuntjie-speel&#8221;, en sluit verkragting in.<\/p>\n<p>Die nuusagentskap AFP het in Junie 2016 berig dat sulke seuns honderde polisiebeamptes gedurende die afgelope twee jaar al doodgemaak het.<\/p>\n<p>&#8220;Die Taliban stuur seuns &#8211; pragtige seuns, mooi seuns &#8211; om besoekpunte binne te dring en polisiemanne dood te maak, te bedwelm of te vergiftig,&#8221; s\u00ea Ghulam Sakhi Rogh Lewanai, gewese polisiehoof van die sentrale provinsie Uruzgan.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle het uitgepluis dat dit die grootste swakheid van polisie is &#8211; Bacha bazi,&#8221; het hy aan AFP ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vyf tieners uit Afghanistan is gevonnis deur &#8216;n Sweedse hof tronk na die verkragting en aanranding en van &#8216;n Afghaanse seun, asook oor die verfilming van die voorval. Die verkragting van jong seuns is &#8216;n algemene verskynsel in Afghanistan en baie polisiestasies het hul eie seunslawe. Die kulturele verskynsel het in Europa aangeland. Vyf Afghaanse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42337\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bendeverkragting van seuntjie in Swede deel van &#8216;Afghaanse kultuur&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42338,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[10051,23626,7820,8707,4489],"class_list":["post-42337","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afganistan","tag-indentiteitspolitiek","tag-kinderverkragting","tag-swede","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42337","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42337"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42337\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42338"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42337"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42337"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42337"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}