{"id":42334,"date":"2017-01-10T11:39:24","date_gmt":"2017-01-10T09:39:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42334"},"modified":"2017-01-10T17:52:54","modified_gmt":"2017-01-10T15:52:54","slug":"londen-universiteit-wil-wit-filosofie-afskaf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42334","title":{"rendered":"Londen universiteit wil wit filosofie afskaf"},"content":{"rendered":"<p>Britse universiteitstudente, vermoedelik nie wit nie, eis dat filosowe Plato en Kant geskrap word van &#8216;n leerplan, want hulle is wit.<\/p>\n<p>Die stigterslede van die Westerse filosofie, wat die grondslag is van &#8216;n beskaafde samelewing, moet gaan, volgens studente by &#8216;n gesogte Universiteit van Londen. Hulle wil Plato, Descartes en Immanuel Kant van die kurrikulum verwyder omdat hulle wit is, het The Telegraph berig.<\/p>\n<p>Die Skool vir Oosterse en Afrika-studies (SOAS) se Studente-unie beweer dat &#8220;die meerderheid van filosowe op ons kursusse&#8221; uit Afrika en Asi\u00eb moet wees.<\/p>\n<p>Dit is deel van &#8216;n wyer veldtog om &#8220;dekoloniseer&#8221; by die universiteit, s\u00ea hulle, om &#8220;die strukturele en epistemologiese nalatenskap van kolonialisme&#8221; aan te spreek.<\/p>\n<p>Feitlik presies dieselfde eise is deur swart studente van Kaapstad Universiteit verlede jaar voorgehou vir hul wanprestasie. Een swart vrouestudent het selfs gevra dat wetenskap as &#8216;n geheel uitgehaal word uit die leerplan.<\/p>\n<p>Op &#8216;n paneelbespreking wat op YouTube te siene is, het die vrou gereageer op &#8216;n vraag oor die dekolonisasie van wetenskap. &#8220;Wetenskap as &#8216;n geheel is &#8216;n produk van die Westerse moderniteit en die hele ding moet geskrap word. Veral in Afrika,&#8221; was die arme siel se voorstel.<\/p>\n<p>Onder voorgestelde Britse hervormings in ho\u00ebr onderwys, wil die regering studentetevredenheid plaas in die hart van &#8216;n nuwe valuasiestelsel, maar kritici vrees dit gaan akademiese integriteit ondermyn.<\/p>\n<p>Sir Roger Scruton, die filosoof, het ges\u00ea die eise stel &#8220;onkunde&#8221; aan die kaak. &#8220;Jy kan nie &#8216;n hele gebied van intellektuele pogings elimineer sonder ondersoek nie en duidelik het hulle nie ondersoek gaan doen oor wat hulle bedoel met wit filosofie nie,&#8221; het hy aan The Mail on Sunday ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;As hulle dink daar is &#8216;n koloniale konteks waaruit Kant se Kritiek van Suiwer Rede ontstaan het, wil ek dit graag hoor.&#8221;<\/p>\n<p>Die visekanselier van Buckingham Universiteit Sir Anthony Seldon het bygevoeg: &#8220;Daar is &#8216;n werklike gevaar dat politieke korrektheid buite beheer raak. Ons moet die w\u00eareld verstaan \u200b\u200bsoos dit was en nie die geskiedenis herskryf soos wat &#8216;n paar dink dit moet wees nie.&#8221;<\/p>\n<p>Die Studente-unie by SOAS, &#8216;n leidende sentrum vir die studie van Asi\u00eb, Afrika en die Midde-Ooste, glo hulle moet &#8220;dekoloniseer&#8221; en die universiteit &#8220;konfronteer as wit instelling&#8221; as een as sy prioriteite vir die akademiese jaar.<\/p>\n<p>Hulle s\u00ea dat &#8220;wit filosowe&#8221; net bestudeer moet word &#8220;indien nodig&#8221;, en het bygevoeg dat hulle uitsluitlik moet geleer word vanuit &#8216;n &#8220;kritiese oogpunt&#8221;: &#8220;Byvoorbeeld, die erkenning van die koloniale konteks waarin sogenaamde &#8216;Verligtingsfilosowe&#8217; geskryf het,&#8221; s\u00ea hulle.<\/p>\n<p>Dit is maw suiwer kulturele Marxisme.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Britse universiteitstudente, vermoedelik nie wit nie, eis dat filosowe Plato en Kant geskrap word van &#8216;n leerplan, want hulle is wit. Die stigterslede van die Westerse filosofie, wat die grondslag is van &#8216;n beskaafde samelewing, moet gaan, volgens studente by &#8216;n gesogte Universiteit van Londen. Hulle wil Plato, Descartes en Immanuel Kant van die kurrikulum &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42334\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Londen universiteit wil wit filosofie afskaf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42335,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[19207,13175,23624,23625],"class_list":["post-42334","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-dekolonisering","tag-kulturele-marxisme","tag-london-universiteit","tag-wit-filosofie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42334","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42334"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42334\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42335"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42334"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42334"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42334"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}