{"id":42316,"date":"2017-01-09T08:56:27","date_gmt":"2017-01-09T06:56:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42316"},"modified":"2017-01-09T08:58:09","modified_gmt":"2017-01-09T06:58:09","slug":"duisende-amerikaanse-troepe-na-navo-se-oosgrens","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42316","title":{"rendered":"Duisende Amerikaanse troepe na NAVO se oosgrens"},"content":{"rendered":"<p>Die grootste verskeping van Amerikaanse brigades sedert die ineenstorting van die Sowjet-Unie het in die noorde van Duitsland aangeland. Die eerste van 87 tenks en 144 milit\u00eare voertuie is in die hawe van Bremerhaven opgemerk.<\/p>\n<p>Die toerusting en 3 500 Amerikaanse troepe word ontplooi langs die oosgrens van NAVO. Die ontplooiing is daarop gemik om bekommernisse van &#8220;potensi\u00eble Russiese aggressie&#8221; te besweer in Oos-Europa.<\/p>\n<p>Die koms van die toerusting en troepe is die begin van &#8216;n nuwe fase van die VSA se \u201cOperation Atlantic Resolve\u201d. <\/p>\n<p>Die nuwe NAVO-troepe sal eers in Pole versamel, dan oor sewe lande van Estland tot Bulgarye uitsprei, terwyl &#8216;n hoofkwartiereenheid in Duitsland sal aanbly.<\/p>\n<p>Dietmar Woidke, die sosiaal-demokratiese premier van die linkse plaaslike regering van Brandenburg &#8211; een van die Duitse state waardeur die Amerikaanse brigades oor die volgende twee weke sal beweeg &#8211; het die milit\u00eare opmars gekritiseer. <\/p>\n<p>Woidke het sy kommer uitgespreek dat die verhouding met Rusland kan vererger as gevolg van die NAVO-troepe se ontplooiing.<\/p>\n<p>&#8220;Ek hoop dat ons almal kalm sal bly,&#8221; het Woidke aan die Duitse RBB-staatskanaal ges\u00ea. Maar Woidke se SPD-party het nie kommentaar gelewer oor die ontplooiing van NAVO-troepe nie. <\/p>\n<p>In Berlyn regeer die SPD in &#8216;n koalisie met die CDU\/CSU Party van kanselier Angela Merkel. Beide partye ondersteun NAVO en die nuutste anti-Russiese histerie ten sterkste.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die grootste verskeping van Amerikaanse brigades sedert die ineenstorting van die Sowjet-Unie het in die noorde van Duitsland aangeland. Die eerste van 87 tenks en 144 milit\u00eare voertuie is in die hawe van Bremerhaven opgemerk. Die toerusting en 3 500 Amerikaanse troepe word ontplooi langs die oosgrens van NAVO. Die ontplooiing is daarop gemik om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42316\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duisende Amerikaanse troepe na NAVO se oosgrens&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42317,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6279,5227,5878,9575,23622],"class_list":["post-42316","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-berlyn","tag-duitsland","tag-navo","tag-oorlog","tag-oosgrens"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42316","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42316"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42316\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42317"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42316"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42316"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42316"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}