{"id":42305,"date":"2017-01-09T08:22:37","date_gmt":"2017-01-09T06:22:37","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42305"},"modified":"2017-01-09T08:22:53","modified_gmt":"2017-01-09T06:22:53","slug":"franse-maatskappye-verkies-wit-franse-werknemers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42305","title":{"rendered":"Franse maatskappye verkies wit Franse werknemers"},"content":{"rendered":"<p>Maatskappye in Frankryk word toenemend huiwerig om Arabiere aan te stel. &#8216;n Franse opname wat verlede Maandag vrygestel is, het aan die lig gebring dat 30 persent van groot besighede wit Franse kandidate verkies.<\/p>\n<p>Tussen April en Julie verlede jaar, het &#8216;n raadgewende firma in opdrag van die Ministerie 40 ondernemings in ses stede met meer as &#8216;n duisend mense gepeil, het AFP berig.<\/p>\n<p>Die firma het 3 000 aansoeke vir 1 500 werksgeleenthede namens die 40 maatskappye uitgestuur, en in alle gevalle, het die werkgewer twee aansoeke vir dieselfde werk ontvang van mense met soortgelyke agtergronde, ondervinding en kwalifikasies.<\/p>\n<p>Die enigste beduidende &#8211; maar soms beslissende &#8211; verskil was name van die aansoekers. Franse name is die enigste manier vir werkgewers om &#8216;n rasse-onderskeid te maak, omdat openlike rassekategorie\u00eb deur die wet verbied word in Frankryk en swaar strawwe dra.<\/p>\n<p>Die opname het bevind dat ten minste 12 van die 40 maatskappye gediskrimineer het teen nie-wit kandidate met Arabies-klinkende name.<\/p>\n<p>Wanneer dit kom by onderhoude, byvoorbeeld, het 47 persent van die kandidate met tradisionele Franse name onderhoude gekry, maar slegs 36 persent van diegene met name uit Noord-Afrika.<\/p>\n<p>Die regering het haastig verklaar dat die peiling &#8220;te klein was om te veralgemeen&#8221; vir alle Franse maatskappye, maar die minister van arbeid Myriam El Khomri het ges\u00ea die houdings bevestig die bestaande ongelykheid.<\/p>\n<p>&#8220;Hierdie peiling, van &#8216;n ongekende skaal, het duidelik &#8216;n treffende ongelykheid van behandeling in indiensneming ontbloot,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Maatskappye in Frankryk word toenemend huiwerig om Arabiere aan te stel. &#8216;n Franse opname wat verlede Maandag vrygestel is, het aan die lig gebring dat 30 persent van groot besighede wit Franse kandidate verkies. Tussen April en Julie verlede jaar, het &#8216;n raadgewende firma in opdrag van die Ministerie 40 ondernemings in ses stede met [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42306,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[10395,1093,13072,23620,266],"class_list":["post-42305","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-arabiere","tag-frankryk","tag-gelykheid","tag-maatskappye","tag-rassisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42305","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42305"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42305\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42306"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42305"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42305"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42305"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}