{"id":42105,"date":"2016-12-15T08:22:30","date_gmt":"2016-12-15T06:22:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42105"},"modified":"2016-12-15T08:22:30","modified_gmt":"2016-12-15T06:22:30","slug":"londen-parys-ervaar-groot-druk-om-terreur-te-bekamp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42105","title":{"rendered":"Londen, Parys ervaar groot druk om terreur te bekamp"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie het Maandag ses mense aangekeer in klopjagte wat verband hou met die bekamping van terrorisme in sentraal-Engeland en Londen.<\/p>\n<p>Plofstofdeskundiges is later ook ontplooi terwyl die polisie met deursoekings besig was.<\/p>\n<p>Speurders het vier mense in Derby en nog een in Burton upon Trent in sentraal-Engeland aangekeer. <\/p>\n<p>\u2018n Vrou wat daarvan verdink is dat sy besig was om vir \u2018n terroristedaad voor te berei, is in Londen in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>In Frankryk is die bestaande noodtoestand weer verleng tot na die presidentsverkiesing wat in Mei beslis sal word.<\/p>\n<p>Die toenemende kommer oor die kulturele antagonisme het Frankryk se parlement vroeg Woensdag genoop om te stem vir die uitbreiding van &#8216;n nasionale noodtoestand tot 15 Julie, n\u00e1 volgende jaar se verkiesings. Die oornagstem in die Nasionale Vergadering is deur &#8216;n reuse 288-32 aanvaar.<\/p>\n<p>Slegs die ver-linkses en groenes het teen die verlenging van sekuriteitsmaatre\u00ebls gestem.<\/p>\n<p>Die nuwe Minister van Binnelandse Sake Bruno Le Roux, het beklemtoon voor die stemmery dat Frankryk &#8220;&#8216;n uiters ho\u00eb&#8221; risiko van &#8216;n terroriste-aanval in die gesig staar. Sedert die laaste massamoorde het Le Roux opgemerk dat hulle reeds &#8220;meer as 13 terreuraanvalle, wat sowat 30 individue insluit&#8221; gefnuik het.<\/p>\n<p>Dit sal die vyfde uitbreiding van die noodtoestand wees, ook genoem <em>Vigipirate<\/em>. Dit gee die aan die polisie uitgebreide bevoegdhede wat deursoeking en arrestasie betref.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie het Maandag ses mense aangekeer in klopjagte wat verband hou met die bekamping van terrorisme in sentraal-Engeland en Londen. Plofstofdeskundiges is later ook ontplooi terwyl die polisie met deursoekings besig was. Speurders het vier mense in Derby en nog een in Burton upon Trent in sentraal-Engeland aangekeer. \u2018n Vrou wat daarvan verdink is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42105\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Londen, Parys ervaar groot druk om terreur te bekamp&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42106,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[1093,17039,5038,7829],"class_list":["post-42105","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-frankryk","tag-isis","tag-londen","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42105","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42105"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42105\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42106"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42105"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42105"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42105"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}