{"id":4210,"date":"2009-02-16T01:47:58","date_gmt":"2009-02-16T01:47:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4210"},"modified":"2009-02-16T01:47:58","modified_gmt":"2009-02-16T01:47:58","slug":"niehaus-bied-aan-om-te-bedank-n-bedrogskandaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4210","title":{"rendered":"Niehaus bied aan om te bedank n? bedrogskandaal"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/niehaus_carl_mafani_bladenzimande.jpg\" width=\"240\" height=\"160\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Carl Niehaus (links)<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>ANK-woordvoerder Carl Niehaus het oor die naweek aangebied om te bedank uit sy posisie nadat nuus bekend gemaak is dat hy bedrog gepleeg het om &#39;n lening te bekom. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Iets soos di&eacute; wat openbaar gemaak word&#8230; sal natuurlik gevolge vir my inhou&#8230; ek aanvaar dat die ANK oor my toekoms sal besluit,&quot; het Niehaus aan SAfm ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ek het vanoggend (Vrydag) &#39;n boodskap aan die sekretarisgeneraal en die tesourier generaal van die ANK geskryf en my bedanking aangebied.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ek ws altyd in diens van die ANK en het altyd die ANK se dissipline aanvaar. Die ANK is nie &#39;n organisasie wat ek as net nog &#39;n organisasie beskou nie. Dit is my familie. Dit is die organisasie wat ek liefhet en ek sal nooit opsetlik iets doen om die organisasie te skaad nie. Ek sal altyd hulle dissipline aanvaar.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die weeklikse Mail and Guardian het berig dat hy klaarblyklik &#39;n vals brief geskryf het terwyl hy hoof was van die Gautengse Ekonomiese Ontwikkelingsagentskap (Geda) en handtekeninge vervals het in &#39;n poging om &#39;n lening van &#39;n sakeman te verkry. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Niehaus het ook na bewering geld geleen van verskeie ANK-grootkoppe om sy ho<\/span><span>&euml; lewensstandaard te handhaaf. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Die meeste inligting waarmee julle my konfronteer, is waar. Ek wens dit was nie so nie. Ek het groot foute gemaak en &#39;n klomp mense baie teleurgestel. EK het geen illusies dat indien julle die artikel publiseer dit die einde van my loopbaan sal beteken nie,&quot; het hy aan die Mail and Guardian ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ek het vir mense soos Saki Macozoma, Cyril Ramaphosa, Tokyo Sexwale, Gill Marcus, Pallo Jordan en Rick Mennel gevra om my finansieel te help.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ek was platsak. Sommige van hulle het geld gegee en ander nie. EK is inderdaad diep in die skuld. EK het ook geld gekry van Brett Kebble.&quot; <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het ges&ecirc; die oorlede mynmagnaat het aan hom R70 000 gegee vir kommunikasiewerk. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ek betaal R100 000 terug omdat ek nie meer die likwidateurs kan beveg nie &ndash; daar was geen kontrak nie, net &#39;n mondelinge ooreenkoms,&quot; het Niehaus ges&ecirc;.&nbsp; <br \/><\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/kompressory_porshnevye_meditsinskie_bezmaslyanye\/\">\u0431\u0435\u0437\u043c\u0430\u0441\u043b\u044f\u043d\u044b\u0439 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u0435\u0441\u0441\u043e\u0440<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inforesist.org\/morskaya-dostavka-spetsifika-i-preimushhestva-na-fone-zheleznodorozhnogo-transporta\/\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Carl Niehaus (links) ANK-woordvoerder Carl Niehaus het oor die naweek aangebied om te bedank uit sy posisie nadat nuus bekend gemaak is dat hy bedrog gepleeg het om &#39;n lening te bekom. &quot;Iets soos di&eacute; wat openbaar gemaak word&#8230; sal natuurlik gevolge vir my inhou&#8230; ek aanvaar dat die ANK oor my toekoms sal besluit,&quot; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4210\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Niehaus bied aan om te bedank n? bedrogskandaal&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3377,3394,4083,21089,165,173],"class_list":["post-4210","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-beeld","tag-die-burger","tag-niehaus-bied-aan-om-te-bedank-n-bedrogskandaal","tag-nuus","tag-praag","tag-select-category"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4210","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4210"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4210\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4210"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4210"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4210"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}