{"id":42088,"date":"2016-12-13T11:03:34","date_gmt":"2016-12-13T09:03:34","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42088"},"modified":"2016-12-13T11:03:34","modified_gmt":"2016-12-13T09:03:34","slug":"shakespeare-moet-plek-maak-vir-onbekende-swart-feminis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42088","title":{"rendered":"Shakespeare moet plek maak vir onbekende swart feminis"},"content":{"rendered":"<p>Anti-wit studente aan die Universiteit van Pennsylvania, in die VSA, het &#8216;n portret van Shakespeare by die Engelse departement van die muur afgeruk en gekla dat hy nie &#8220;diversiteit&#8221; verteenwoordig nie.<\/p>\n<p>Dit lyk asof &#8220;diversiteit&#8221; oor die uitsluiting van hoofsaaklik blankes gaan. Alles wat &#8220;witheid&#8221; verteenwoordig, moet gevandaliseer word.<\/p>\n<p>Die hoof van die departement het dit bevestig, en sonder ironie in &#8216;n verklaring ges\u00ea dit moet beskou word as &#8216;n &#8220;manier om hul verbintenis te bevestig aan &#8216;n meer inklusiewe opdrag vir die Engelse departement,&#8221; het The Daily Pennsylvanian berig.<\/p>\n<p>Die &#8220;progressiewes&#8221; glo klaarblyklik dat middelmatige onbekende skrywers groot name sal word as hulle mure versier.<\/p>\n<p>Die Departementshoof Jed Esty het ges\u00ea die digter van Avon is vervang met Audre Lorde, &#8216;n onbekende Afro-Amerikaanse feminis. Haar mees beroemde uitspraak volgens haar volgelinge was: &#8220;Ek wil graag skryf oor nog &#8216;n stukkie fiksie wat handel oor &#8216;n aantal kwessies van lesbiese ouerskap in die 1960&#8217;s, en veelrassige verhoudings in die lesbiese en homoseksuele gemeenskap.&#8221;<\/p>\n<p>Lorde is nog nooit vertaal in &#8216;n ander taal nie, en nie een van haar volumes geskrifte is gekatalogiseer nie. Haar gedigte is nie welsprekend of inspirerend nie. Dit kom neer op die gewone skril revolusion\u00eare Marxisties-kulturele gemeenplase, in eindelose eendimensionele herhalings van retoriek en hiperbool.<\/p>\n<p>Esty het bevestig dat Lorde se afskuwelike foto sal bly in Shakespeare se plek, en die gewone ou saai tipe aankondiging gemaak van &#8216;n stigting van &#8216;n &#8220;werkgroep&#8221; om te help &#8220;monitor aan die proses&#8221; van rassetransformasie.<\/p>\n<p>Dit is duidelik uit die verklaring dat Esty is te bang is om oor die rasse-onderwerp direk te praat.<\/p>\n<p>&#8216;n Wit student, Mike Benz, duidelik idioties verlinks, het sy genoegdoening uitgespreek oor die &#8220;kultuur-storing&#8221; maar natuurlik kon hy geen inhoud daaraan toevoeg nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Anti-wit studente aan die Universiteit van Pennsylvania, in die VSA, het &#8216;n portret van Shakespeare by die Engelse departement van die muur afgeruk en gekla dat hy nie &#8220;diversiteit&#8221; verteenwoordig nie. Dit lyk asof &#8220;diversiteit&#8221; oor die uitsluiting van hoofsaaklik blankes gaan. Alles wat &#8220;witheid&#8221; verteenwoordig, moet gevandaliseer word. Die hoof van die departement het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42088\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Shakespeare moet plek maak vir onbekende swart feminis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42089,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23567,23568,18233,2848],"class_list":["post-42088","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-kultuur-konflik","tag-penn-universiteit","tag-rasse-oorlog","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42088","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42088"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42088\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42089"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42088"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42088"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42088"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}