{"id":42075,"date":"2016-12-12T07:22:19","date_gmt":"2016-12-12T05:22:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42075"},"modified":"2016-12-12T07:22:19","modified_gmt":"2016-12-12T05:22:19","slug":"twee-wat-dokter-op-rouxville-vermoor-kry-lewenslank","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42075","title":{"rendered":"Twee wat dokter op Rouxville vermoor kry lewenslank"},"content":{"rendered":"<p>Twee swartes is tot lewenslange tronkstraf gevonnis in die Bethulie rondgaande hof vir die moord op &#8216;n Smithfieldse arts, Bennie Cilliers.<\/p>\n<p>Die Cilliers-egpaar aangeval op hul plaas naby Rouxville in Januarie vanjaar.<\/p>\n<p>Waarnemende Regter Liza Tsatsi het ook &#8216;n voormalige plaaswerker van Cilliers, Thabang Jordaan, tot 22 jaar gevangenisstraf gevonnis op roof-verwante aanklagte en 10 jaar op &#8216;n aanklag van poging tot moord.<\/p>\n<p>Die tweede beskuldigde in die saak, taxibestuurder Dawid Zamayo, is gevonnis tot 20 jaar gevangenisstraf.<\/p>\n<p>Zamayo het ook 10 jaar gevangenisstraf gekry vir die poging tot moord wat verband hou met Cilliers se vrou, Cecilia wat die aanval oorleef het.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nRegter Tsatsi het die twee moordenaars het &#8216;n man wat op die hoogtepunt van sy loopbaan was en &#8216;n mediese dokter, asook &#8216;n persoon met vaardighede waaraan Suid-Afrika &#8216;n dringende behoefte het, doodgemaak. Sy het ook ges\u00ea as &#8216;n boer het Cilliers werk vir baie mense geskep wat nou sonder inkomste sit.<\/p>\n<p>Tsatsi het ges\u00ea sy kan nie enige wesenlike omstandighede vind vir die hof om af te wyk van die minimum vonnisse wat vir die misdade voorgeskryf word nie. <\/p>\n<p>Cilliers het die aanval met &#8216;n swaar ysterstaaf tydens die plaasaanval nie oorleef nie.<\/p>\n<p>Na die hofverrigtinge, het Cilliers se oudste seun, Pieter, aan OFM-nuus ges\u00ea hulle is verlig die saak is gesluit. <\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea hopelik kan die familie nou terugkeer na &#8216;n soort van normale lewe. Die jongste seun het die hoop uitgespreek dat die letsels van die voorval nie weer oopgemaak word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee swartes is tot lewenslange tronkstraf gevonnis in die Bethulie rondgaande hof vir die moord op &#8216;n Smithfieldse arts, Bennie Cilliers. Die Cilliers-egpaar aangeval op hul plaas naby Rouxville in Januarie vanjaar. Waarnemende Regter Liza Tsatsi het ook &#8216;n voormalige plaaswerker van Cilliers, Thabang Jordaan, tot 22 jaar gevangenisstraf gevonnis op roof-verwante aanklagte en 10 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42075\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee wat dokter op Rouxville vermoor kry lewenslank&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36295,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[218,5170,9086,12797,2261],"class_list":["post-42075","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-misdaad","tag-moord","tag-plaasmoord","tag-rouxville","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42075","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42075"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42075\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36295"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42075"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42075"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42075"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}