{"id":42060,"date":"2016-12-09T11:04:36","date_gmt":"2016-12-09T09:04:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42060"},"modified":"2016-12-09T11:04:36","modified_gmt":"2016-12-09T09:04:36","slug":"weste-speel-viool-terwyl-hul-regime-veranderingsprojek-in-aleppo-afbrand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42060","title":{"rendered":"Weste speel viool terwyl hul regime-veranderingsprojek in Aleppo afbrand"},"content":{"rendered":"<p>Siriese terroriste wat uit die buiteland befonds word om van die land se president Assad ontslae te raak, het nou <a href=\"http:\/\/freewestmedia.com\/2016\/12\/08\/aleppo-to-be-liberated-by-the-weekend\/\">hulle Moses te\u00ebgekom<\/a>.<\/p>\n<p>Hulle is tans deur die Siriese weermag in die bele\u00ebrde oostelike deel van Aleppo vasgekeer. Hul Westerse ondersteuners het vir &#8216;n onmiddellike vyf-dag-lange wapen\u00adstilstand gevra.<\/p>\n<p>Alles wat beweeg in hulle vestings word dadelik gebombardeer, s\u00ea ooggetuies. Terwyl die Westerse proksiemagte &#8216;n gewisse uitwissing in die gesig staar, maak die ses Westerse lande by die VN se Veiligheidsraad asof niks gebeur het nie.<\/p>\n<p>Die dringende versoek is glo sodat burgerlikes en gewondes na veiligheid geneem kon word, maar dit is duidelik dat die Weste probeer om hulle &#8216;n kans te gee om te hergroepeer. Dit lyk egter na &#8216;n verlore saak.<\/p>\n<p>Hulle het dus nog geen aanduiding gegee dat hulle bereid is om te onttrek soos deur Damaskus en Moskou ge\u00ebis is nie.<\/p>\n<p>Die Siriese magte en sy bondgenote het die afgelope twee weke vinnig gevorder en is nou na aan die volle beheer van die stad. <\/p>\n<p>Aleppo was voor die oorlog Siri\u00eb se stad met die grootste bevolking. &#8216;n Oorwinning vir die regeringsmagte sal &#8216;n belangrike sege in die ses-jaar-lange konflik wees. <\/p>\n<p>Siri\u00eb en Rusland wil h\u00ea die Takfiri&#8217;s moet Aleppo verlaat en sal nie &#8216;n skietstilstand oorweeg voor dit gebeur nie.<\/p>\n<p>Die Russe verwag dat Aleppo teen die naweek bevry sal wees van die indringers.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Siriese terroriste wat uit die buiteland befonds word om van die land se president Assad ontslae te raak, het nou hulle Moses te\u00ebgekom. Hulle is tans deur die Siriese weermag in die bele\u00ebrde oostelike deel van Aleppo vasgekeer. Hul Westerse ondersteuners het vir &#8216;n onmiddellike vyf-dag-lange wapen\u00adstilstand gevra. Alles wat beweeg in hulle vestings word &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42060\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Weste speel viool terwyl hul regime-veranderingsprojek in Aleppo afbrand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42061,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[13142,15225,23403,2078,10641,5505],"class_list":["post-42060","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aleppo","tag-konflik","tag-regime-verandering","tag-rusland","tag-sirie","tag-vn"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42060","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42060"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42060\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42061"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42060"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42060"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42060"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}