{"id":4206,"date":"2009-02-13T02:21:57","date_gmt":"2009-02-13T02:21:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4206"},"modified":"2009-02-13T02:21:57","modified_gmt":"2009-02-13T02:21:57","slug":"afrika-gaan-knak-onder-die-globale-kredietkrisis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4206","title":{"rendered":"Afrika gaan knak onder die globale kredietkrisis"},"content":{"rendered":"<div id=\":4m\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<p><span>Afrika kan binnekort ernstig swaarkry as gevolg van die globale kredietkrisis terwyl Westerse lande groot bedrae skuld ophoop in &#39;n poging om &#39;n internasionale resessie af te weer. <\/span><\/p>\n<p><span>Afrikaministers is bekommerd dat die Weste so gefokus gaan raak op hul eie probleme dat hulle die beloftes van ontwikkelingshulp aan Afrika gaan ignoreer. <\/span><\/p>\n<p><span>Die ernstige bedreiging vir Afrika se ekonomie&euml; vanwe&euml; die globale finansi&euml;le krisis was &#39;n gewilde tema by die W&ecirc;reld Ekonomiese Forum in Davos van 27 tot 31 Januarie. <\/span><\/p>\n<p><span>Politici en ekonome het beklemtoon dat &#39;n era van relatiewe optimisme omtrent Afrika se ekonomiese vooruitsigte na &#39;n einde se kant toe staan. <\/span><\/p>\n<p><span>&#39;n Paar belangrike redes kom nou na vore oor hoekom die finansi&euml;le krisis Afrika se ekonomie, wat redelik ge&iuml;soleer was teen die toenemende krediet probleme, kan bedreig. <\/span><\/p>\n<p><span>Handels- en finansi&euml;le proteksionisme veroorsaak dat Westerse ministers onder direkte druk sal wees om eerder lenings aan hulle eie markte toe te wys ten koste van ander. <\/span><\/p>\n<p><span>Dan is daar kommer oor pryse van kommoditeite. <\/span><\/p>\n<p><span>Landbou trek ook swaar as gevolg van die ho&euml; pryse van kunsmisstowwe, wat beleggings kniehalter. <\/span><\/p>\n<p><span>Laastens gaan Afrika se ekonomie&euml; swaarkry as gevolg van &#39;n daling in betalings vanuit hulle eie diaspora, wat self ook getref is deur die kredietkrisis in die Weste. <\/span><\/p>\n<p><span>Trevor Manuel, die Suid-Afrikaanse minister van finansies, wat gepraat het by die openingsessie in Davos het ges&ecirc; Afrika se ekonomie&euml; &quot;loop die risiko om te ontkoppel, ontspoor en agtergelaat te word.&quot;<\/span><\/p>\n<p><span>Mnr. Manuel glo ook dat die groot volumes skuld wat toegestaan word deur lande soos Brittanje en Amerika ander soewereine leners kan uitwerk. <\/span><\/p>\n<p><span>Die Suid-Afrikaanse minister se kommer word gedeel deur Kofi Annan, die voormalige sekretarisgeneraal van die VN, wat aan die Britse Financial Times ges&ecirc; het dat &quot;Afrika niks te doen het met die sub-prima krisis nie, maar dat hulle geraak sal word daardeur.&quot; <\/span><\/p>\n<p><span>Mnr. Annan glo dat die verlies aan inkomste wat gestuur word deur Afrikane wat oorsee werk die grootste slag sal wees. <\/span><\/p>\n<p><span>&quot;Afrika kry miljarde uit die diaspora,&quot; het hy ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<p><span>Sy kommer word gedeel deur Rachid Mohammed Rachid, Egipte se minister van handel, wat aan die forum ges&ecirc; het: &quot;Werkers in die Golfgebied en elders word huistoe gestuur dus sal inkomstes uiteindelik afneem.&quot;<\/span><\/p>\n<p><span>Ngozi Okonjo-Iweala, &#39;n besturende direkteur van die W&ecirc;reldbank het voorgestel dat 0,7% van die stimuluspakkette wat aanvaar word deur ontwikkelde lande aan die ontwikkelende w&ecirc;reld afgestaan word. <\/span><\/p>\n<p><span>Hoewel hy nie optimisties is dat dit sal gebeur nie.<span>&nbsp; <\/span><\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/\">\u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u043d\u0435\u0442 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/comments.ua\/society\/596417-trehletniy-malchik-skonchalsya.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Afrika kan binnekort ernstig swaarkry as gevolg van die globale kredietkrisis terwyl Westerse lande groot bedrae skuld ophoop in &#39;n poging om &#39;n internasionale resessie af te weer. Afrikaministers is bekommerd dat die Weste so gefokus gaan raak op hul eie probleme dat hulle die beloftes van ontwikkelingshulp aan Afrika gaan ignoreer. Die ernstige bedreiging &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4206\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrika gaan knak onder die globale kredietkrisis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[4078,21089,21113],"class_list":["post-4206","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake","tag-afrika-gaan-knak-onder-die-globale-kredietkrisis","tag-nuus","tag-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4206","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4206"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4206\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4206"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4206"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4206"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}