{"id":42057,"date":"2016-12-09T10:47:48","date_gmt":"2016-12-09T08:47:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42057"},"modified":"2016-12-09T10:50:37","modified_gmt":"2016-12-09T08:50:37","slug":"inisiasiesterftes-en-giftige-geloofsdrankies-is-nuus-in-die-oos-kaap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42057","title":{"rendered":"Inisiasiesterftes en giftige geloofsdrankies is nuus in die Oos-Kaap"},"content":{"rendered":"<p>Nog vier swart tieners is dood by inisiasieskole in die Oos-Kaap, wat die dodetal die afgelope drie weke tot tien opstoot. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die provinsiale departement van tradisionele sake, Mamnkeli Ngam, s\u00ea ouers en gemeenskappe moet help op die sterftes my inisiasieskole te bekamp, maar dit is elke jaar maar weer die ou gewone storie.<\/p>\n<p>Niemand in die Xhosa-gemeenskap steur hulle aan di\u00e9 raad nie, selfs nadat miljoene rande gemors is op veldtogte want swart mans aanmoedig om hulself te laat besny.<\/p>\n<p>Volgens Ngam sal nadoodse ondersoeke gedoen word om te bepaal wat die seuns se dood veroorsaak het. <\/p>\n<p>Die bestaan van &#8220;onwettige skole&#8221; is glo die probleem, volgens die owerhede, maar die ou afgesaagde verklaring vir die sterftes klink onoortuigend.<\/p>\n<p>Meer as 20 gemeentelede het intussen &#8220;ineengestort en gebraak&#8221; Donderdag, het die Oos-Kaapse gesondheidsdepartement ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die spul het &#8216;n raaiselagtige vloeistof aan hulle gegee deur hul pastoor in Mthatha, gedrink.<\/p>\n<p>Oos-Kaap se departement van gesondheid se woordvoerder Sizwe Kupelo ges\u00ea nooddienste is ontbied na die stadsaal in die Mthatha middestad teen 17:30.<\/p>\n<p>&#8220;Daar word beweer dat die gemeentelede &#8216;n vloeistof deur hul pastoor gegee is toe hulle skielik begin braak het en ineengestort het.<\/p>\n<p>&#8220;Meer as 20 mense is deur paramedici behandel op die toneel, maar het geweier om na die hospitaal geneem te word. Slegs een ingestem om na die Nelson Mandela Akademiese Hospitaal afgevoer te word.&#8221;<\/p>\n<p>Kupelo het ges\u00ea die vloeistof is nog nie ge\u00efdentifiseer nie en die polisie sal ondersoek die saak.<\/p>\n<p>Die pastoor, profeet Phumzile Topi, het na bewering van die toneel gevlug.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nog vier swart tieners is dood by inisiasieskole in die Oos-Kaap, wat die dodetal die afgelope drie weke tot tien opstoot. &#8216;n Woordvoerder van die provinsiale departement van tradisionele sake, Mamnkeli Ngam, s\u00ea ouers en gemeenskappe moet help op die sterftes my inisiasieskole te bekamp, maar dit is elke jaar maar weer die ou gewone &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42057\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Inisiasiesterftes en giftige geloofsdrankies is nuus in die Oos-Kaap&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42059,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[],"class_list":["post-42057","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42057","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42057"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42057\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42059"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42057"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42057"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42057"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}