{"id":42026,"date":"2016-12-06T08:48:20","date_gmt":"2016-12-06T06:48:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42026"},"modified":"2016-12-06T08:48:20","modified_gmt":"2016-12-06T06:48:20","slug":"skokbedanking-van-nieu-seelandse-premier-dalk-oor-vlag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42026","title":{"rendered":"Skokbedanking van Nieu-Seelandse premier dalk oor vlag"},"content":{"rendered":"<p>In Nieu-Seeland het die Joodse eerste minister, John Key, onverwags bedank. Hy is voorheen geloof vir die wyse waarop hy die land se ekonomie weer op dreef gekry het.<\/p>\n<p>Sy vrou het hom glo gedwing s\u00ea hy, maar di\u00e9 wolhaarstorie klink nie oortuigend nie. Key het voorheen &#8216;n referendum gehou om die land se vlag te verander omdat die Britse Union Jack glo te prominent daarop was. Di\u00e9 besluit het Republikeine glo ondersteun, s\u00ea kritici.<\/p>\n<p>Hy was vir agt jaar aan die stuur van sake en tree uit met nog meer as twee jaar van sy derde termyn oor.<\/p>\n<p>&#8216;n Nasionale verkiesing word nie voor laat in 2017 verwag nie en Key sal aanbly om &#8216;n vroe\u00eb verkiesing te verhoed.<\/p>\n<p>Die nasionale ekonomie het gegroei teen &#8216;n bestendige 3,5% per jaar; en werkloosheid is onder 5%. Die indiensnemingskoers is een van die hoogste in die w\u00eareld.<\/p>\n<p>Terwyl &#8216;n tiende van Nieu-Seelanders vermoedelik oor die Tasman See in die afgelope dekades &#8216;n beter lewe in die nabygele\u00eb Australi\u00eb gaan soek het, wat 28 keer groter is met vyf keer soveel mense, is die vloei van immigrante nou omgekeer. <\/p>\n<p>Nuwe migrante van elders, insluitend China, Indi\u00eb en ander dele van Asi\u00eb kom steeds daagliks in die land aan. &#8216;n Kwart van die inwoners van Auckland, die kommersi\u00eble hoofstad, waar &#8216;n derde van Nieu-Seelanders leef, is in die buiteland gebore, meestal in Asi\u00eb. <\/p>\n<p>Veral etniese Chinese, groei aan en is reeds 4 persent van die totale bevolking.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In Nieu-Seeland het die Joodse eerste minister, John Key, onverwags bedank. Hy is voorheen geloof vir die wyse waarop hy die land se ekonomie weer op dreef gekry het. Sy vrou het hom glo gedwing s\u00ea hy, maar di\u00e9 wolhaarstorie klink nie oortuigend nie. Key het voorheen &#8216;n referendum gehou om die land se vlag &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=42026\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Skokbedanking van Nieu-Seelandse premier dalk oor vlag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42028,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4905,23550,6750,7529],"class_list":["post-42026","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brittanje","tag-john-key","tag-nieu-seeland","tag-vlag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42026","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42026"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42026\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42028"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42026"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42026"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42026"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}