{"id":4201,"date":"2009-02-12T04:06:32","date_gmt":"2009-02-12T04:06:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4201"},"modified":"2009-02-12T04:06:32","modified_gmt":"2009-02-12T04:06:32","slug":"dwelmpaneel-vra-vir-lsd-afgradering-na-ecstacy-mislukking","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4201","title":{"rendered":"Dwelmpaneel vra vir LSD afgradering na Ecstacy mislukking"},"content":{"rendered":"<div id=\":20\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<p><span>Dwelmkenners in Brittanje sal nou hulle aandag daarop vestig om die psigedeliese dwelm LSD te probeer afgradeer na hulle gister &#39;n vernederende mislukking gelei het oor die versagting van die dwelm ecstacy. <\/span><\/p>\n<p><span>Ministers het &#39;n aanbeveling van die Advisory Council on the Misuse of Drugs (ACMD) verwerp wat aanbeveel het dat ecstacy se gradering van &#39;n klas A na klas B dwelm verlaag word. <\/span><\/p>\n<p><span>&#39;n Tweede voorstel dat toetsstelle uitgegee word aan gebruikers om die tablette voor gebruik te toets vir suiwerheid en sterkte is ook deur die ministers uitgegooi is. <\/span><\/p>\n<p><span>Regerings-dwelmadviseurs vra dat LSD afgegradeer moet word nadat voorstelle wat vra dat ecstacy as minder ernstig beskou word, uitgegooi is. <\/span><\/p>\n<p><span>Maar die ACMD, wat gelei word deur professor Dawid Nutt, het ges&ecirc; hulle is nie afgesit deur die verwerping nie, wat gevolg het na &#39;n vroe&euml;re aansoek van die komitee dat dagga se gradering na klas C verander moet word. <\/span><\/p>\n<p><span>Die paneel sal nou &#39;n in-diepte ondersoek loods of LSD afgegradeer moet word na klas B. <\/span><\/p>\n<p><span>Mary Brett, van Europa Teen Dwelms het ges&ecirc; &quot;LSD is &#39;n baie onvoorspelbare dwelm en baie gevaarlik.&quot;<\/span><\/p>\n<p><span>&quot;Dit is asof die ACMD &#39;n speletjie speel, maar dit is te ernstig daarvoor. Ons praat van kinders se lewens en toekoms.&quot;<\/span><\/p>\n<p><span>Die departement het dit duidelik gemaak dat dit gekant is teen die afgradering van LSD, wat die minister van binnelandse sake, Jacqui Smith, in konflik plaas met professor Nutt. <\/span><\/p>\n<p><span>&#39;n Woordvoerder het ges&ecirc;: &quot;Die regering het geen planne om LSD te herklassifiseer nie. LSD het baie wisselende en soms baie skrikwekkende effekte.&quot;<\/span><\/p>\n<p><span>Die skuif kom na syfers getoon het dat die aantal 10 tot 16 jariges wat gevonnis word vir dwelmoortredings met 149% toegeneem het sedert die Arbeidersparty aan bewind gekom het. <\/span><\/p>\n<p><span>In 2007 is 3019 kinders gevonnis weens dwelmoortredings, wat &#39;n merkbare verhoging is van die 1212 in 1998. <\/span><\/p>\n<p><span>Dominic Grieve, die sekretaris van die skadu-justisie het ges&ecirc;: &quot;Dit is &#39;n direkte gevolg van die ministers se gemengde boodskappe oor gevaarlike dwelms, wat &#39;n hele geslag verraai.&quot;<\/span><\/p>\n<p><span>Die ACMD se verslag oor ecstacy, waaraan omtrent 17 mense per jaar sterf is gister gepubliseer, maar die bevindinge is onmiddellik verwerp deur mej Smith, wat professor Nutt vroe&euml;r die week berispe het vir sy stelling dat om dwelms te neem niks gevaarliker is as om perd te ry nie. <\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-90\/demisezonnaja-odezhda\/losiny\">\u043b\u043e\u0441\u0438\u043d\u044b \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0438 \u043e\u043f\u0438\u0441\u0430\u043d\u0438\u0435\u043c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dwelmkenners in Brittanje sal nou hulle aandag daarop vestig om die psigedeliese dwelm LSD te probeer afgradeer na hulle gister &#39;n vernederende mislukking gelei het oor die versagting van die dwelm ecstacy. Ministers het &#39;n aanbeveling van die Advisory Council on the Misuse of Drugs (ACMD) verwerp wat aanbeveel het dat ecstacy se gradering van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4201\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dwelmpaneel vra vir LSD afgradering na Ecstacy mislukking&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[4073,162,21089],"class_list":["post-4201","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-dwelmpaneel-vra-vir-lsd-afgradering-na-ecstacy-mislukking","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4201","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4201"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4201\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4201"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4201"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4201"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}