{"id":42003,"date":"2016-12-05T07:30:09","date_gmt":"2016-12-05T05:30:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=42003"},"modified":"2016-12-05T07:54:18","modified_gmt":"2016-12-05T05:54:18","slug":"swaar-gewapende-vulstasie-rowers-gesoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=42003","title":{"rendered":"Swaar gewapende vulstasie-rowers gesoek"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie op Parys soek na vyf swart swaar gewapende verdagtes wat vermoedelik hierdie week by twee vulstasies op die N1-snelweg buite die dorp toegeslaan het.<\/p>\n<p>Polisiewoordvoerder Sinah Mpakane s\u00ea twee van die mans, altwee met vuurwapens, het vermoedelik Vrydag tussen 02:00 en 02:15 by die eerste winkel van die vulstasie ingestorm en die werknemers gedreig om na die agterkant van die winkel te gaan. <\/p>\n<p>Sy s\u00ea vyftien minute later is presies dieselfde modus operandi gevolg toe die booswigte by die tweede vulstasie, net oorkant die pad, toegeslaan het. <\/p>\n<p>Mpakane s\u00ea die booswigte het toegang tot draagbare kluise gekry by altwee winkels en met \u2018n onbekende bedrag geld op die vlug geslaan.<\/p>\n<p>\u201cDie twee rowers wat in die winkel ingekom het, was onderskeidelik gewapen met \u2018n haelgeweer en pistool. Niemand is beseer nie en hulle het met \u2018n silwer Mercedes Benz sonder nommerplate op die vlug geslaan. Die ondersoek duur voort,\u201d s\u00ea Mpakane.<\/p>\n<p>Bron: OFM<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie op Parys soek na vyf swart swaar gewapende verdagtes wat vermoedelik hierdie week by twee vulstasies op die N1-snelweg buite die dorp toegeslaan het. Polisiewoordvoerder Sinah Mpakane s\u00ea twee van die mans, altwee met vuurwapens, het vermoedelik Vrydag tussen 02:00 en 02:15 by die eerste winkel van die vulstasie ingestorm en die werknemers [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":42004,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[8814,218,5570,20001],"class_list":["post-42003","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-gewapende-roof","tag-misdaad","tag-roof","tag-vulstasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42003","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=42003"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/42003\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/42004"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=42003"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=42003"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=42003"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}