{"id":4200,"date":"2009-02-12T04:02:08","date_gmt":"2009-02-12T04:02:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4200"},"modified":"2009-02-12T04:02:08","modified_gmt":"2009-02-12T04:02:08","slug":"die-kvp-sal-met-doom-gespuit-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4200","title":{"rendered":"Die KVP &#8216;sal met Doom gespuit word&#8217;"},"content":{"rendered":"<div id=\":2c\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<p><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/die.gif\" width=\"600\" height=\"700\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Die KVP in Mpumalanga &quot;sal met Doom&quot; gespuit word tot hulle doodgaan, het die provinsiale ANK-jeugligasekretaris in Mpumalanga, Isaac Mahlangu, Woensdag ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<p><span>By &#39;n perskonferensie in Nelspruit het Mahlangu ges&ecirc; die ANK-jeugliga sal enige iets in hulle vermo&euml; doen om seker te maak dat die KVP nie enige setels in die provinsiale wetgewer kry in die komende verkiesing nie. <\/span><\/p>\n<p><span>Daar is net 30 setels in die Mpumalangawetgewer en Mahlangu het ges&ecirc; dat die ANK 29 van daardie setels sal neem. <\/span><\/p>\n<p><span>&quot;Die ander setel sal na enige ander opposisieparty toe gaan behalwe die KVP. Ons sal die een setel afstaan net omdat die onafhanklike verkiesingskommissie (OVK) se metode van stemme tel &#39;n ding genaamd breuke het.&quot; <\/span><\/p>\n<p><span>Maar nie een van daardie mal honde wat van die ANK af weggebreek het en die Vergadering van Polokwane Verloorders gestig het behoort enige iets te kry nie. Ons sal daardie insekte met Doom spuit,&quot; het Mahlangu ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<p><span>Mahlangu het ges&ecirc; &quot;almal weet dat die KVP gevorm is deur insekte wat desperaat is om vas te kleef aan mag.&quot;<\/span><\/p>\n<p><span>Hy het ges&ecirc; die jeugliga sal mobiliseer met deur-tot-deur veldtogte regoor die provinsie om seker te maak dat die KVP geen stemme kry nie. <\/span><\/p>\n<p><span>&quot;Op die manier sa hulle nie &#39;n setel in die wetgewer kry nie en vergaan soos Bantu Holomisa se United Democratic Movement (UDM),&quot; het hy ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<p><span>Buks Mahlangu, die KVP se woordvoerder in Mpumalanga, het ges&ecirc; hulle gaan nie hulle eie beuel blaas nie, maar gaan die ANK en sy jeugliga verras in terme van die setels in die wetgewer. <\/span><\/p>\n<p><span>&quot;Laat die jeugliga sy propaganda versprei, maar die mense sal besluit of ons &#39;n setel het of nie. Ons het takke in byna al die dorpies in die provinsie en daar is &#39;n moontlikheid dat ons hulle kan verras deur meer as die helfte van die setels in die wetgewer te neem,&quot; het Mahlangu Woensdag ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<p><span>Hy het ges&ecirc; hy kan nie verstaan hoekom die ANK-jeugliga &quot;geraas maak&quot; oor &#39;n party wat net onlangs gestig is nie, &quot;tensy hulle bedreig word daardeur.&quot; <\/span><\/p>\n<p><span>&quot;Ons is nie bedreig deur die ANK nie. Hoekom maak hulle nie geraas oor die ander opposisiepartye nie, maar net oor die KVP. Miskien beteken dit dat hulle die mense is wat bedreig voel,&quot; het hy ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<p><span>James Nkambule, die man wat in die openbaar vir Mathews Phosa, Tokyo Sexwale en Cyril Ramaphosa beskuldig het dat hulle planne gesmee het om voormalige president Thabo Mbeki gedurende 2001 uit die kussing te lig, het uitgeloop uit die ANK en by die KVP aangesluit.<\/span><\/p>\n<p><span>Nkambule, die voormalige sekretaris van die ANK jeugliga in Mpumalanga, het sy bedanking uit die ANK aangekondig by &#39;n KVP vergadering in Barberton op 1 Februarie. Hy het ges&ecirc; die ANK wat hy liefgehad het en ondersteun het, het &quot;op die 52ste AN- kongres by Polokwane gesterf in Desember 2007, toe Mbeki sonder seremonie uit die kussings gelig is.&quot;<\/span><\/p>\n<p><span>&quot;Ja, ek het aangesluit by die KVP,&quot; het hy bevestig. &quot;Hoe kan ek &#39;n lid van die ANK bly wanneer die organisasie die storielyn verloor het en toelaat dat radikale elemente soos die ANK-jeugliga president Julius Malema kan praat sonder om te dink.&quot; <\/span><\/p>\n<p><span>Met verwysing na die ANK-president Jacob Zuma se uitgerekte regstryd teen korrupsie-aanklagte, het Nkambula ges&ecirc; die ANK waarby hy aangesluit het, sou nooit toelaat dat een man se probleme die nasie se probleme word nie. <\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/diagnosticheskoe_oborudovanie\/\">\u0441\u043a\u0430\u043d\u0435\u0440 \u0430\u0432\u0442\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/society\/2017\/10\/26\/190184.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die KVP in Mpumalanga &quot;sal met Doom&quot; gespuit word tot hulle doodgaan, het die provinsiale ANK-jeugligasekretaris in Mpumalanga, Isaac Mahlangu, Woensdag ges&ecirc;. By &#39;n perskonferensie in Nelspruit het Mahlangu ges&ecirc; die ANK-jeugliga sal enige iets in hulle vermo&euml; doen om seker te maak dat die KVP nie enige setels in die provinsiale wetgewer kry in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4200\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die KVP &#8216;sal met Doom gespuit word&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[4072,21089,21108],"class_list":["post-4200","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-die-kvp-sal-met-doom-gespuit-word","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4200","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4200"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4200\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4200"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4200"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4200"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}