{"id":41985,"date":"2016-12-02T16:32:47","date_gmt":"2016-12-02T14:32:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41985"},"modified":"2016-12-02T16:32:47","modified_gmt":"2016-12-02T14:32:47","slug":"hof-verbied-swart-pastoor-om-sy-gemeentelede-met-doom-te-bespuit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41985","title":{"rendered":"Hof verbied swart pastoor om sy gemeentelede met &#8216;Doom&#8217; te bespuit"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart Suid-Afrikaanse pastoor wat sy gemeentelede met &#8220;Doom&#8221; bespuit het om hulle op bonatuurlike wyse van hul siektes te genees, is deur die hof verbied om daarmee voort te gaan, hangende &#8216;n hofsaak wat aanstaande maand in Limpopo aangehoor sal word.<\/p>\n<p>Lethebo Rabalago het nasionale en internasionale bekendheid verwerf met sy onortodokse genesing van gemeentelede, wat nietemin nie veel verskil van metodes wat toordokters met die volle ondersteuning van die parlement elders in die land aanwend nie.<\/p>\n<p>Volgens &#8216;n radio-onderhoud het Rabalago ges\u00ea dat God modder, speeksel en &#8220;selfs giftige dinge kan gebruik om mense te verlos&#8221;.<\/p>\n<p>Derick Kganyago, &#8216;n woordvoerder van Limpopo se departement van gesondheid, het ges\u00ea dat die provinsiale regering &#8216;n hofbevel teen Rabalago verkry het &#8220;totdat hy in Januarie in die hof verskyn. Doom is nie geskik vir menslike gebruik nie.&#8221;<\/p>\n<p>In 2014 het &#8216;n ander swart Suid-Afrikaanse lekeprediker in Pretoria dosyne lede van sy gemeente aangemoedig om gras te eet om gesond te word. In 2015 het dieselfde swart predikant sy gemeentelede aanges\u00ea om petrol te drink aangesien dit hulle van kwale sal genees.<\/p>\n<p>In di\u00e9 stadium het &#8216;n TV-kanaal berig dat gemeentelede wat petrol gedrink het, gesien is waar hulle flou word of op die vloer rondrol met simptome van naarheid.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart Suid-Afrikaanse pastoor wat sy gemeentelede met &#8220;Doom&#8221; bespuit het om hulle op bonatuurlike wyse van hul siektes te genees, is deur die hof verbied om daarmee voort te gaan, hangende &#8216;n hofsaak wat aanstaande maand in Limpopo aangehoor sal word. Lethebo Rabalago het nasionale en internasionale bekendheid verwerf met sy onortodokse genesing van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41985\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hof verbied swart pastoor om sy gemeentelede met &#8216;Doom&#8217; te bespuit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41986,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[23544,9712,9115,5245],"class_list":["post-41985","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-doom","tag-hof","tag-limpopo","tag-pastoor"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41985","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41985"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41985\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41986"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41985"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41985"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41985"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}