{"id":4193,"date":"2009-02-12T01:12:31","date_gmt":"2009-02-12T01:12:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4193"},"modified":"2009-02-12T01:12:31","modified_gmt":"2009-02-12T01:12:31","slug":"nuwe-sa-paspoorte-te-laat-vir-brittanje","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4193","title":{"rendered":"Nuwe SA paspoorte te laat vir Brittanje"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Suid-Afrikaanse familie van 5 sal nou amper R5000 meer moet betaal vir &#39;n vakansie in Brittanje. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die vakansievisum, wat Suid-Afrikaners sal benodig vanaf die 3de Maart kos R991. Selfs indien mens net in Brittanje moet land om te wag vir &#39;n ander vlug, sal mens steeds R686 moet uithaal vir &#39;n deurgangsvisum. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die Britse regering het Maandag<span>&nbsp; <\/span>aangekondig dat Suid-Afrikaanse vakansiegangers binnekort die visums sal nodig h&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Woordvoerder vir die Britse ho&euml;kommissaris, Apsara McNaught, het ges&ecirc; die land se grootste kommer is dat nie-Suid-Afrikaanse burgers , wat nie geregtig is op SA-paspoorte nie, die goed op onwettige wyse bekom. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die veiligheid van die Suid-Afrikaanse identiteitsdokumente was &#39;n &quot;groot bekommernis en &#39;n onaanvaarbare risiko vir die grense van Brittanje met betrekking tot onwettige migrasie en nasionale sekuriteit.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die standaard vakansievisum is vir 6 maande geldig en &#39;n persoon mag die land meer as eenkeer binnekom met dit. Aansoeke word geprosesseer binne 5 werksdae. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die visum is net geldig vir Brittanje en nie vir Europese lande nie, volgens die Schengenvisumstelsel. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>In Julie verlede jaar het Brittanje aan 11 lande 6 maande gegee om sekere kommerwekkende sake aan te spreek. Die lande was Bolivia, Botswana, Brasili&euml;, Lesotho, Maleisi&euml;, Mauritius, Namibi&euml;, Suid-Afrika, Swaziland, Trinidad, Tobago en Venezuela. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Saam met Bolivia, Swaziland, Venezuela en Lesotho het Suid-Afrika ook nie aan die vereiste voldoen binne die 6 maande nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Siobhan McCarthy, woordvoerder van die Suid-Afrikaanse departement van binnelandse sake het ges&ecirc; hulle kon nie aan die vereistes voldoen binne 6 maande nie, deels omdat die nodige opleiding en tegnologie tekort skiet. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Nuwe paspoort wat voldoen aan die internasionale burgerlugvaart standaarde sal in Maart bekendgestel word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <span>Jong mense wat in die verlede na Brittanje gegaan het op &#39;n twee jaar werksvakansievisum sa dit nie meer kan doen nie, het Erika Gibson ges&ecirc;. Slegs die met kwalifikasies en\/of werksondervinding sal in die toekoms toegelaat word om aansoek te doen vir &#39;n werksvisum om in Brittanje te kan werk<\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0438\u0433\u0440\u0456 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u0430\u0447\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34470\/\">\u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#39;n Suid-Afrikaanse familie van 5 sal nou amper R5000 meer moet betaal vir &#39;n vakansie in Brittanje. Die vakansievisum, wat Suid-Afrikaners sal benodig vanaf die 3de Maart kos R991. Selfs indien mens net in Brittanje moet land om te wag vir &#39;n ander vlug, sal mens steeds R686 moet uithaal vir &#39;n deurgangsvisum. Die Britse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4193\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nuwe SA paspoorte te laat vir Brittanje&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,4064,21108],"class_list":["post-4193","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-nuwe-sa-paspoorte-te-laat-vir-brittanje","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4193","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4193"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4193\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4193"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4193"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4193"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}