{"id":41929,"date":"2016-11-28T09:21:15","date_gmt":"2016-11-28T07:21:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41929"},"modified":"2016-11-28T09:21:15","modified_gmt":"2016-11-28T07:21:15","slug":"frankryk-fillon-klop-mededinger-juppe-in-regse-klimaat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41929","title":{"rendered":"Frankryk: Fillon klop mededinger Jupp\u00e9 in &#8216;regse klimaat&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die voormalige Franse eerste minister, Francois Fillon het Frankryk se sentrum-regse beslissende ronde gewen, deur Bordeaux se burgemeester Alain Jupp\u00e9 te klop.<\/p>\n<p>Net twee weke gelede het meningspeilings getoon dat Jupp\u00e9, &#8216;n gematigde, met &#8216;n gerieflike voorsprong voorloop.<\/p>\n<p>Na &#8216;n &#8220;regse klimaat&#8221;, is Fillon aangewys as die voorste hoofstroomkandidaat om FN-leier Marine Le Pen in die presidensi\u00eble verkiesing volgende jaar uit te stof.<\/p>\n<p>Gedurende die veldtog, Fillon aan kiesers ges\u00ea: &#8220;Frankryk is meer regs as wat dit ooit was,&#8221; en dat hy die enigste een is wat in staat is om daardie bui te begryp en Frankryk se &#8220;ideologiese stryd&#8221; te wen.<\/p>\n<p>Fillon het daardeur 66,5 persent van die stemme van byna al die stemlokale getrek, terwyl Jupp\u00e9 agterna gesukkel het met 33,2 persent.<\/p>\n<p>Ten spyte van sy ongewilde plan om werk in openbare sektor in te kort, die welsynstaatuitgawes te besnoei, asook belasting vir die rykes is Fillon geen Margaret Thatcher nie.<\/p>\n<p>Hy is nie van plan om die staatmaatskappye te privatiseer of aan bande te l\u00ea nie.<\/p>\n<p>Fillon het as eerste minister gedien van 2007-2012 onder die ongewilde president Nicolas Sarkozy. Fillon het toe ekonomiese hervorming belowe, maar versuim om te lewer.<\/p>\n<p>Frankryk se hoofstroompartye moet hul benadering tot Le Pen fyn oorweeg, omdat meningspeilings toon sy sal maklik deurdring tot die tweede ronde van die presidensi\u00eble verkiesing in Mei.<\/p>\n<p>Die vise-president van die Front National, Florian Philippot, het gister ges\u00ea, Fillon het dieselfde resep wat die EU aan Griekeland opgel\u00ea het.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is verskriklik vir die middelklas, vir arm pensioenarisse, en vir die werkersklas, en dit lewer geen ekonomiese prestasie nie,&#8221; het Philippot aan die Franse staatstelevisie ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die mense wat in Sondag se eerste ronde gestem het, verteenwoordig maar &#8216;n klein deel van die Franse kiesers &#8211; sowat 4 miljoen uit &#8216;n bevolking van sowat 66 miljoen.<\/p>\n<p>Die diep ongewild regerende Franse Sosialistiese Party, sal sy presidensi\u00eble kandidaat tydens &#8216;n prim\u00eare ronde in Januarie aanwys.<\/p>\n<p>Francois Hollande is die ongewildste Franse president sedert die Tweede W\u00eareldoorlog. In &#8216;n onlangse meningspeiling het hy so laag as 4 persent gekry, volgens die Franse dagblad Le Monde.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voormalige Franse eerste minister, Francois Fillon het Frankryk se sentrum-regse beslissende ronde gewen, deur Bordeaux se burgemeester Alain Jupp\u00e9 te klop. Net twee weke gelede het meningspeilings getoon dat Jupp\u00e9, &#8216;n gematigde, met &#8216;n gerieflike voorsprong voorloop. Na &#8216;n &#8220;regse klimaat&#8221;, is Fillon aangewys as die voorste hoofstroomkandidaat om FN-leier Marine Le Pen in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41929\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Frankryk: Fillon klop mededinger Jupp\u00e9 in &#8216;regse klimaat&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41930,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22971,23522,15550,19482,1093,162,10639],"class_list":["post-41929","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-22971","tag-alain-juppe","tag-fn","tag-francois-fillon","tag-frankryk","tag-internasionale-nuus","tag-marine-le-pen"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41929","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41929"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41929\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41930"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41929"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41929"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41929"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}