{"id":41918,"date":"2016-11-25T08:26:28","date_gmt":"2016-11-25T06:26:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41918"},"modified":"2016-11-25T08:26:28","modified_gmt":"2016-11-25T06:26:28","slug":"bedekte-gesigte-in-nederlandse-parlement","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41918","title":{"rendered":"Bedekte gesigte in Nederlandse parlement"},"content":{"rendered":"<p>In Nederland, begin 2016 meer lyk soos 1968 omgekeer eerder as 1933, soos die postmoderne w\u00eareldbeskouing in die versapper beland.<\/p>\n<p>Vir diegene wat nog nie hierdie metafore verstaan nie: Dit is wanneer &#8216;n land se kernwaardes van vryheid en demokrasie s\u00f3 afgeslyt word deur &#8216;n stadige beweging van verowering, soos &#8216;n boerka in &#8216;n die Nederlandse Nasionale Vergadering, die sogenaamde hart van demokrasie.<\/p>\n<p>Of in Suid-Afrika, as &#8216;n houtwerkdruipeling en sy rooi pette handgemeen raak in die parlement, terwyl die media dink dis doodnormaal en &#8216;n Britse bewonderaarsklub waardig.<\/p>\n<p>Die simboliek wat dit verteenwoordig, is dieselfde as die plaas van varkkop teen die voordeur van &#8216;n moskee, skryf GeenStijl, &#8216;n Nederlandse webwerf wat verslag doen van binnekring politieke nuus. Gelukkig het die boerkaverbod tans voor die Parlement in Den Haag, waarskynlik &#8216;n meerderheid stemme om te wen.<\/p>\n<p>Slegs die &#8220;ekstreem-wit&#8221; &#8211; soos hulle skertsend genoem word, want hulle het net wit leiers &#8211; ver-linkse partye GroenLinks en D66 is teen die boerkaverbod. Soos die indringers, het hulle vroueregte versaak en haat hulle hul eie land se geskiedenis.<\/p>\n<p>Die verbod op klere wat die gesig behalwe die o\u00eb bedek, kan staatmaak op &#8216;n parlement\u00eare meerderheid bestaande uit die VVD, PvdA, CDA, SP, PVV, Christelike Unie en die Groep Bontes\/Van Klaveren en sal van toepassing wees op openbare vervoer, onderwys, gesondheidsorg en die regeringsgeboue.<\/p>\n<p>Maar tydens die parlement\u00eare debat vandeesweek &#8216;n paar nikab-draers die parlementsgebou binnegekom ten spyte van die duidelike re\u00ebls van die Huis wat bedekte individue volstrek verbied. Die re\u00ebls is ge\u00efgnoreer in soeke na legitimiteit van die boerkabende.<\/p>\n<p>&#8216;n LP van die Bontes\/Van Klaverengroep het die nikab-draers aangespreek. &#8220;Ek dink dit is goed dat ons &#8216;n einde maak aan hierdie dwaasheid. Dit is nie &#8216;n gesig nie. Letterlik.&#8221;<\/p>\n<p>Maar die ver-linkses het beswaar gemaak. &#8220;Dit is die gaste van die huis, wat met respek behandel moet word.&#8221; Waarop Van Klaveren geantwoord het dat dit eerder andersom moet wees.<\/p>\n<p>&#8216;n Groen-LP, Linda Voortman het dit duidelik gemaak dat hulle teen die verbod op die boerka sal veg, want &#8220;dit los &#8216;n probleem op wat nie bestaan&#8221;. Die Turkse LP van die Groep Kuzu Ozturk het ges\u00ea die verbod is teen die vryheid van godsdiens en dat die regering onbehoorlik inmeng met &#8220;vroueregte&#8221;. Hy het ges\u00ea: &#8220;Die staat moet nie &#8216;n feminis wees nie.&#8221; Hy het die verbod &#8216;n giftige maatre\u00ebl genoem.<\/p>\n<p>Die partye in die parlement teen die Boerka het &#8216;n meerderheid van 54 van die 75 setels in die Senaat, terwyl GroenLinks en D66 ver agter loop.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In Nederland, begin 2016 meer lyk soos 1968 omgekeer eerder as 1933, soos die postmoderne w\u00eareldbeskouing in die versapper beland. Vir diegene wat nog nie hierdie metafore verstaan nie: Dit is wanneer &#8216;n land se kernwaardes van vryheid en demokrasie s\u00f3 afgeslyt word deur &#8216;n stadige beweging van verowering, soos &#8216;n boerka in &#8216;n die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41918\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bedekte gesigte in Nederlandse parlement&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41919,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5087,19106,6925,13949,5360],"class_list":["post-41918","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-boerka","tag-linkses","tag-nederland","tag-verbod","tag-vroueregte"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41918","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41918"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41918\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41919"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41918"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41918"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41918"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}