{"id":41915,"date":"2016-11-25T08:06:47","date_gmt":"2016-11-25T06:06:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41915"},"modified":"2016-11-25T08:06:47","modified_gmt":"2016-11-25T06:06:47","slug":"duitse-identiteitsbeweging-beset-balkon-van-groenes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41915","title":{"rendered":"Duitse Identiteitsbeweging beset balkon van Groenes"},"content":{"rendered":"<p>Die regse identiteitsbeweging het op &#8216;n balkon geklouter van die <em>Bundesgeschaeftstelle der Gr\u00fcnen<\/em>, die federale kantore die Groen Party in die middel van Berlyn om &#8216;n massiewe banier uit te rol wat die party aan die kaak stel.<\/p>\n<p>Die Groenes se teenstrydige houding teenoor Moslem mishandeling van vroue en omarming van Mosleminstroming, ook bekend as &#8220;multikulturalisme&#8221;, is ontbloot.<\/p>\n<p>Die Berliner Morgenpost berig dat dit nie hul eerste trefslag was nie. In Augustus het die Identiteiters die Brandenburghek beset, en in September het hulle &#8216;n radio-uitsending deur die RBB met Margot K\u00e4\u00dfmann en die linkse grootkop-joernalis Jakob Augstein onderbreek.<\/p>\n<p>Saterdag, het &#8216;n handvol van die lede van die &#8220;anti-grondwetlike&#8221; beweging op &#8216;n balkon van die Federale Buro van die Groenes op die plein voor die Neuer Tor in die Mitte van Berlyn verskyn, met &#8216;n &#8220;geskenk&#8221; aan die Party: &#8216;n yslike banier.<\/p>\n<p>Terwyl geel rook van die gebou gedryf het, het die klein groepie die skreiende teenstrydighede van die Groenes ontmasker. Die Groenes predik feminisme en vroueregte maar verwelkom groot vrouehaterhordes onvoorwaardelik.<\/p>\n<p>Die Identiteiters het toegang tot die balkon van die straat verkry deur middel van &#8216;n leer op 02:30. Simpatiseerders het die klimmers beskerm. Soos met die vorige optrede van die regses, was alles tot in detail georganiseer.<\/p>\n<p>&#8216;n Polisiebeampte het bevestig aan die Morgenpost in die aand dat die balkon bestyg is, slegs vir &#8216;n paar minute. Die Identiteiters het so vinnig van die toneel verdwyn soos hulle aangekom het, en net die leer en foto&#8217;s op Twitter agtergelaat.<\/p>\n<p>Die Identiteitsbeweging het begin in Frankryk, maar het die grens oorgesteek na Duitsland. Dit word sedert Julie 2016 gemonitor deur die Federale Buro vir die beskerming van die Grondwet. &#8220;Ons sien in die &#8220;Identiteitsbeweging &#8216;n bewys van sekere beginsels van die vrye demokratiese bestel wat uitgedaag word,&#8221; het Hans-Georg Maassen ges\u00ea. Maar dit was nie dadelik duidelik waarom hulle &#8220;anti-grondwetlik&#8221; kan wees nie.<\/p>\n<p>Die beweging is hoofsaaklik teen immigrasie en die bedreiging van Islamisering in Duitsland. Deur guerilla-aksies gebaseer op linkse voorbeelde, wat via sosiale media versprei word, word jong mense in die besonder geteiken.<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" data-lang=\"en\">\n<p lang=\"de\" dir=\"ltr\">Jemand ist <a href=\"https:\/\/twitter.com\/Die_Gruenen\">@Die_Gruenen<\/a> auf den Balkon geklettert und hat ein Geschenk hinterlassen.<a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/Gr%C3%BCne?src=hash\">#Gr\u00fcne<\/a> <a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/Identit%C3%A4r?src=hash\">#Identit\u00e4r<\/a> <a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/ibster?src=hash\">#ibster<\/a> <a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/islamisierung?src=hash\">#islamisierung<\/a> <a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/Frauenrechte?src=hash\">#Frauenrechte<\/a> <a href=\"https:\/\/t.co\/dwjFTlfOSs\">pic.twitter.com\/dwjFTlfOSs<\/a><\/p>\n<p>&mdash; Schinkel IB (@schinkel_ib) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/schinkel_ib\/status\/799973874498752512\">November 19, 2016<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die regse identiteitsbeweging het op &#8216;n balkon geklouter van die Bundesgeschaeftstelle der Gr\u00fcnen, die federale kantore die Groen Party in die middel van Berlyn om &#8216;n massiewe banier uit te rol wat die party aan die kaak stel. Die Groenes se teenstrydige houding teenoor Moslem mishandeling van vroue en omarming van Mosleminstroming, ook bekend as &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41915\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitse Identiteitsbeweging beset balkon van Groenes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41916,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6279,5227,12619,23520,2715],"class_list":["post-41915","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-berlyn","tag-duitsland","tag-groenes","tag-identiteitsbeweging","tag-immigrasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41915","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41915"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41915\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41916"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41915"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41915"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41915"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}