{"id":41909,"date":"2016-11-24T09:41:22","date_gmt":"2016-11-24T07:41:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41909"},"modified":"2016-11-24T09:41:22","modified_gmt":"2016-11-24T07:41:22","slug":"gordhan-kondig-minimumloon-aan-terwyl-werkloosheid-styg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41909","title":{"rendered":"Gordhan kondig minimumloon aan terwyl werkloosheid styg"},"content":{"rendered":"<p>Die Tesourie het sy steun gegee aan &#8216;n voorstel dat &#8216;n nasionale minimumsalaris op R3 500 rand per maand vasgestel word. <\/p>\n<p>Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het vir die derde kwartaal van 2016 geklim tot 27,1%, het Statistiek Suid-Afrika vroe\u00ebr bekend gemaak, &#8216;n skokkende styging.<\/p>\n<p>Dit sluit nie diegene in wat in die uitgebreide definisie van werkloosheid &#8211; di\u00e9 mense wat opgehou soek het na werk &#8211; 36,3%, in die tweede kwartaal bereik het nie, het die statistiekliggaam ges\u00ea.<\/p>\n<p>Minister Gordhan het die ho\u00eb werkloosheid ge\u00efgnoreer en ges\u00ea die Nedlac-verslag is &#8216;n belangrike mylpaal in pogings om lone van werkers te verhoog. <\/p>\n<p>Ondersteuners van &#8216;n minimumloon s\u00ea dit sal groei aanmoedig omdat werkers meer geld sal h\u00ea om te bestee en ook ongelykheid verminder. <\/p>\n<p>Kritici dink egter dat dit nog meer werkloosheid kan meebring omdat werkgewers nie ho\u00ebr lone kan bekostig nie.<\/p>\n<p>Die Reserwebank se monet\u00eare beleidskomitee maak intussen vandag sy laaste aankondiging vir vanjaar oor die rentekoers. <\/p>\n<p>Die Bank het die terugkoopkoers sedert Maart onveranderd gelaat op sewe persent met die prima-uitleenkoers op 10 komma vyf persent. <\/p>\n<p>Vandag se aankondiging sal plaasvind te midde van &#8216;n steeds trae ekonomie en kommer oor moontlike afgraderings deur kredietgraderingsagentskappe.<\/p>\n<p>Gordhan se aankondiging oor minimumlone in &#8216;n klimaat van stygende werkloosheid, sal nie die ekonomiese prentjie verhelder nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Tesourie het sy steun gegee aan &#8216;n voorstel dat &#8216;n nasionale minimumsalaris op R3 500 rand per maand vasgestel word. Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het vir die derde kwartaal van 2016 geklim tot 27,1%, het Statistiek Suid-Afrika vroe\u00ebr bekend gemaak, &#8216;n skokkende styging. Dit sluit nie diegene in wat in die uitgebreide definisie van werkloosheid [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":22663,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[4824,13700,15804,8981,7396],"class_list":["post-41909","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-inflasie","tag-minimumloon","tag-rente","tag-reserwebank","tag-werkloosheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41909","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41909"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41909\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22663"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41909"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41909"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41909"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}