{"id":41907,"date":"2016-11-24T09:29:35","date_gmt":"2016-11-24T07:29:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41907"},"modified":"2016-11-25T08:59:58","modified_gmt":"2016-11-25T06:59:58","slug":"nigel-farage-sal-die-vk-se-diplomaat-in-vsa-wees-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41907","title":{"rendered":"Nigel Farage sal nie VK se diplomaat in VSA wees nie"},"content":{"rendered":"<p>Nigel Farage gaan nie as ambassadeur na Amerika gestuur word nie.<\/p>\n<p>Farage, voormalige en nou weer waarnemende leier van die regse Britse party Ukip, het Donald Trump vier dae n\u00e1 die verkiesing in Manhattan by Trump Tower besoek.<\/p>\n<p>Hy het hom sterk beywer vir Brittanje se onttrekking aan die Europese Unie (EU) en as leier van Ukip uitgetree net nadat die Britte ten gunste van Brexit gestem het.<\/p>\n<p>Trump het getwiet dat Farage \u2019n gewilde keuse as ambassadeur sal wees, maar die Britte is nie gene\u00eb om Farage as diplomaat aan te wend nie. <\/p>\n<p>Theresa May, die Britse premier, was versigtig om kritiek teen Trump te lewer en net beklemtoon dat dit belangrik is om te besef dat die twee lande reeds baie sterk bande het.<\/p>\n<p>\u201cWat die ambassadeurspos betref, is daar nie \u2019n vakature nie. Ons het \u2019n uitstekende ambassadeur in Amerika en hy sal voortgaan met sy werk,\u201d het haar woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p>Intussen het Trump met Tulsi Gabbard, die linkse verteenwoordiger van Hawaii samsprekinge gehou oor hoe om die oorlog in Siri\u00eb te be\u00ebindig wat die NeoCons begin het. Haar pa is self &#8216;n vuuvreter teen gayregte.<\/p>\n<p>Gabbard is &#8216;n Bernie Sanders ondersteuner maar het ges\u00ea sy sal saamwerk met Trump. Sy word oorweeg vir die pos van buitelandse sake.<\/p>\n<p>Trump het die pos van VN-ambassadeur vir Nikky Haley gegee. Sy is &#8216;n Indi\u00ebr, lid van &#8216;n Sikh-gesin, gebore as Nimrata Randhawa en &#8216;n voorstander van Israel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nigel Farage gaan nie as ambassadeur na Amerika gestuur word nie. Farage, voormalige en nou weer waarnemende leier van die regse Britse party Ukip, het Donald Trump vier dae n\u00e1 die verkiesing in Manhattan by Trump Tower besoek. Hy het hom sterk beywer vir Brittanje se onttrekking aan die Europese Unie (EU) en as leier &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41907\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nigel Farage sal nie VK se diplomaat in VSA wees nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41626,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21995,20276,9733,2848],"class_list":["post-41907","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bernie-sanders","tag-nigel-farage","tag-vk","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41907","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41907"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41907\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41626"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41907"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41907"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41907"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}