{"id":41891,"date":"2016-11-23T07:39:51","date_gmt":"2016-11-23T05:39:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41891"},"modified":"2016-11-23T07:39:51","modified_gmt":"2016-11-23T05:39:51","slug":"marine-praat-frexit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41891","title":{"rendered":"Marine praat Frexit!"},"content":{"rendered":"<p>Die leier Frankryk se regse Front National party, Marine Le Pen, het aan CNBC ges\u00ea Frankryk sal &#8216;n referendum uitroep om te bepaal of die land deel van die Europese Unie sal bly as haar party wen in 2017. <\/p>\n<p>Sy het paniek by die Brusselse elite veroorsaak wat sukkel om begryp hoe die gety van ontevredenheid opwel.<\/p>\n<p>Le Pen het bevestig dat indien verkies sy sou word, sy &#8216;n referendum sal aankondig om Franse burgers die keuse van die onttrekking van Frankryk van die monet\u00eare unie te gee om die blok van 28 lande te verlaat weens die skadelike effek van die euro op die monet\u00eare stelsel in Frankryk.<\/p>\n<p>Volgens die FN-leier is die EU-geldeenheid &#8216;n wapen teen Frankryk se bors, wat die land dwing om op &#8216;n spesifieke manier op te tree. Sy het bygevoeg dat die belangrikste kwessie vir Frankryk is om beheer van sy geldeenheid te herwin.<\/p>\n<p>Le Pen het ook voorspel dat die Duitse kanselier Angela Merkel se dae getel is.<\/p>\n<p>Le Pen het ges\u00ea Merkel pas nie aan by die tye nie. Sy het ges\u00ea dat haar einde is naby gegewe die tempo van politieke verandering wat Europa tans oorspoel. Die verkiesing van Donald Trump as president van die Verenigde State van Amerika het die &#8220;massiewe terugkeer&#8221; van die wil van die mense aangekondig, het die leier van FN verduidelik.<\/p>\n<p>Merkel het Sondag aangekondig dat sy vir &#8216;n vierde termyn in 2017 sal staan, wat haar die langsdienende voormalige Kommunis na Duitse hereniging maak.<\/p>\n<p>Die vurige Front National se leier het beklemtoon dat die geleentheid wat voortspruit uit &#8216;n reeks onlangse politieke verwikkelinge &#8211; uit die Verenigde Koninkryk se EU referendum, die opkoms van die regses in Oostenryk en Trump se oorwinning &#8211; beteken mag is besig om uit die greep van &#8220;die elite&#8221; te verdwyn.<\/p>\n<p>&#8220;Ek dink dat die elite te lank onder mekaar geleef het. Ons is in &#8216;n w\u00eareld waar globalisering, wat &#8216;n ideologie is, van gewone mense vergeet het, die mense se belange, aspirasies, en drome,&#8221; Le Pen het daarop gewys.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle het opgetree soos karnivore, wat die w\u00eareld gebruik net om hulself te verryk, en of dit nou die verkiesing van Donald Trump of Brexit is, het die elite besef dat die mense opgehou luister het na hulle, want die mense wil hul eie toekoms bepaal en in &#8216;n volkome demokratiese raamwerk herstel om beheer oor hul eie lot te neem,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;En dit veroorsaak paniek by hulle, want hulle is besig om die mag wat hulle hulself gegee het, prys te gee.&#8221;<\/p>\n<p>Die elite in Brussel is inderdaad paniekbevange oor die vooruitsig. Eurokraat Martin Selmayr, die regterhand van Brussel se grootkop Jean-Claude Juncker, het vroe\u00ebr vanjaar getwiet dat Marine se verkiesing &#8216;n &#8220;gru-scenario&#8221; sal wees.<\/p>\n<p>Le Pen het haar tevredenheid uitgespreek met die oorwinning van Trump oor die oorlogsugtige Hillary Clinton en die Amerikaanse keuse geprys as &#8220;dapper en versiende&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Ek dink dat die Verenigde State van Amerika se beeld is baie beskadig, veral deur die administrasie waarvoor Hillary Clinton gewerk het. Die Verenigde State van Amerika kan nie die beeld van &#8216;n oorlogsugtige bekostig nie, met al die moontlike skadelike gevolge wat dit vir ons onderskeie lande kan h\u00ea,&#8221; het Le Pen ges\u00ea. &#8220;So, wat die Verenigde State van Amerika weer teruggekry het is &#8216;n beeld as &#8216;n vredesadministrasie wat voordelig vir ons almal is,&#8221; het sy afgesluit.<\/p>\n<p>Le Pen het ges\u00ea Trump se platform en di\u00e9 van haar eie party het soortgelyke eienskappe soos teenkanting teen massa-immigrasie en onbeperkte vrye handel wat Frankryk en die Europese Unie (EU) &#8220;teister&#8221;, terwyl die fokus op die uitskakeling van die Islamitiese staat (ISIS) behoort te wees.<\/p>\n<p>&#8220;So ja, [as &#8216;n reaksie op] die voorwaardes [vir Frexit], indien die Franse mense hul onafhanklikheid wil herwin, wil beheer van hul land terugkry, en die elemente van sekuriteit wil versterk, soos grense, die oppergesag van die reg, ekonomiese patriotisme, dan sal ek tot president verkies word,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die leier Frankryk se regse Front National party, Marine Le Pen, het aan CNBC ges\u00ea Frankryk sal &#8216;n referendum uitroep om te bepaal of die land deel van die Europese Unie sal bly as haar party wen in 2017. Sy het paniek by die Brusselse elite veroorsaak wat sukkel om begryp hoe die gety van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41891\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Marine praat Frexit!&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41892,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5227,15550,1093,10639],"class_list":["post-41891","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-duitsland","tag-fn","tag-frankryk","tag-marine-le-pen"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41891","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41891"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41891\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41892"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41891"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41891"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41891"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}