{"id":41881,"date":"2016-11-22T07:27:56","date_gmt":"2016-11-22T05:27:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41881"},"modified":"2016-11-22T07:27:56","modified_gmt":"2016-11-22T05:27:56","slug":"nwu-se-klasgelde-styg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41881","title":{"rendered":"NWU se klasgelde styg"},"content":{"rendered":"<p>\u2019n Besluit om klas- en koshuisgelde by die Noordwes-Universiteit (NWU) met 8% in 2017 te verhoog is na aanleiding van \u2019n diepgaande analise van die universiteit se finansi\u00eble posisie geneem.<\/p>\n<p>Die woordvoerder Louis Jacobs s\u00ea verder die besluit is verlede week Donderdag tydens \u2019n raadsvergadering geneem. <\/p>\n<p>Die verhoging sal egter nie vir studente wat vir die nasionale finansi\u00eble hulpskema vir studente (NSFAS) kwalifiseer geld nie. Studente wie se huishoudelike inkomste meer as die NSFAS-drempel, maar minder as R600 000 per jaar is, word ook nie deur die verhoging geraak nie. <\/p>\n<p>Volgens Jacobs sal die goedgekeurde verhoging deur die regering in die vorm van \u2019n toelaag \u2013 die sogenaamde \u201cgapingsbefondsing\u201d \u2013 aan die universiteit betaal word.<\/p>\n<p>\u201cStudente met beurse wat alle uitgawes dek sowel as studente wie se huishoudelike inkomste meer as R600 000 per jaar is sal nie vir die gapingsbefondsing kwalifiseer nie. Soos in die verlede sal alle studente tydens registrasie hulle registrasie- en minimum betaalbare gelde moet betaal. Slegs NSFAS-goedgekeurde studente en studente wat deur ander goedgekeurde borge befonds word sal van hierdie betalings vrygestel word en sal tydens registrasie stawende dokumentasie in hierdie verband moet toon\u201d, voeg Jacobs by.<\/p>\n<p>Luidens die NWU se webtuiste sal studente wat om watter finansi\u00eble rede ook al nie kon registreer nie, individueel op elk van die drie kampusse in Potchefstroom, Vanderbijlpark en Mahikeng g\u00ebevalueer word. Daar sal op meriete besluit word hoe di\u00e9 studente gehelp kan word met beskikbare geld, sodat soveel moontlik akademies verdienstelike, maar behoeftige studente wel kan registreer.<\/p>\n<p>Bron: OFM<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Besluit om klas- en koshuisgelde by die Noordwes-Universiteit (NWU) met 8% in 2017 te verhoog is na aanleiding van \u2019n diepgaande analise van die universiteit se finansi\u00eble posisie geneem. Die woordvoerder Louis Jacobs s\u00ea verder die besluit is verlede week Donderdag tydens \u2019n raadsvergadering geneem. Die verhoging sal egter nie vir studente wat vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41881\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NWU se klasgelde styg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34482,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[19288,15901,8672],"class_list":["post-41881","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-klasgelde","tag-nwu","tag-potchefstroom"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41881","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41881"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41881\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34482"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41881"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41881"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41881"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}