{"id":41871,"date":"2016-11-22T06:19:50","date_gmt":"2016-11-22T04:19:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41871"},"modified":"2016-11-22T06:41:37","modified_gmt":"2016-11-22T04:41:37","slug":"brief-mike-cernovich-teen-die-wereld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41871","title":{"rendered":"Brief: Mike Cernovich teen die w\u00eareld"},"content":{"rendered":"<p>Alles het met hierdie twiet begin.<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" data-lang=\"en\">\n<p dir=\"ltr\" lang=\"en\">White genocide in South Africa is real. Said that for years, and I&#8217;ll say it now. If nominated for ambassadorship, I&#8217;ll say it to Congress.<\/p>\n<p>\u2014 Mike Cernovich ?? (@Cernovich) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/Cernovich\/status\/799100340717035520\">November 17, 2016<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n<p>Mike Cernovich, &#8216;n figuur in die Amerikaanse, jammer <em>internasionale<\/em>, alt-regse beweging het Donderdag &#8216;n reeks Twiets geskryf oor die huidige situasie in Suid-Afrika. Bewerings dat die blanke minderheid onderdruk en selfs uitgemoor word, het &#8216;n herrie onder Suid-Afrika se media-elite veroorsaak.<\/p>\n<p>Ek het persoonlik vir Cernovich op Facebook ingelig dat Suid-Afrika as land nie spraakvryheid geniet nie. Eers het Indiese redaktrises soos Ranjeni Munusamy dit ontken, maar &#8216;n swerm linkses soos die propagandis en Boerehater Eusebius McKaiser en onse vriendin Nechama Brodie het ingespring om te bevestig dat Suid-Afrika se spraakwette van die strengste ter w\u00eareld is.<\/p>\n<p>Brodie het onmiddellik aangedring dat Cernovich summier verbied word om na Suid-Afrika te reis. Suid-Afrika het reeds vanjaar die dominee Steven Anderson toegang tot die land geweier. Richard Spencer, Michael Savage en Louis Farrakhan is op &#8216;n lys van mense wat nie na Brittanje mag reis nie. Vroe\u00ebr di\u00e9 jaar was daar ook &#8216;n mislukte veldtog om Steve Hofmeyr te verbied om na Holland te reis vir sy gesprek met Martin Bosma.<\/p>\n<p>Cernovich se aanhangers word beskryf as \u201cun-kind\u201d. Die groot ironie is dat die konsep \u201cun-kind\u201d meer walglik is as enigiets wat Cernovich ges\u00ea het. Is die Arabiese woord \u201ckaffer\u201d nie maar net n ander manier om \u201cun-kind\u201d te s\u00ea nie? Daar word volgens my nou openlik na individue wat alt-regse sienings deel as \u201ckaffers\u201d verwys. Brodie sal nie vir hierdie taalgebruik tronk toe gaan nie. Net soos Pierre de Vos vir al sy jare van anti-blanke, anti-Westerse beledegings beloon word. Geregtigheid in Suid-Afrika swaai nie albei kante toe nie. Leer hierdie les en leer hom vinnig.<\/p>\n<p>Ek maak uit hierdie gebeure die volgende afleiding: Klein groepies mense beheer ons land en w\u00eareld. Klein organisasies soos AfriCheck (wat terloops deur George Soros befonds word) het nou die reg om te besluit \u201coor die lewe en die dood\u201d.<\/p>\n<p>Ek het Vrydag in &#8216;n private boodskap aan Dr. Dan gese:<\/p>\n<blockquote><p>\u201cAs jy die Cernovich-skokgolwe analiseer kom jy 3 dinge agter:<br \/>\n1) SA lewe in &#8216;n ander dimensie<br \/>\n2) Blankes w\u00eareldwyd ondersteun ons en sal miljoene van ons toegang gee na hulle lande as hulle ooit \u201cwit nasionalistiese\u201d partye aan bewind kry.<br \/>\n3) Blankes in SA word <em>gehaat<\/em> deur die media\/intelligentsia.\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p>\u2013 Vicky<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Alles het met hierdie twiet begin. White genocide in South Africa is real. Said that for years, and I&#8217;ll say it now. If nominated for ambassadorship, I&#8217;ll say it to Congress. \u2014 Mike Cernovich ?? (@Cernovich) November 17, 2016 Mike Cernovich, &#8216;n figuur in die Amerikaanse, jammer internasionale, alt-regse beweging het Donderdag &#8216;n reeks Twiets &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41871\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brief: Mike Cernovich teen die w\u00eareld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41872,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[23484,21690,10658,7887,23513],"class_list":["post-41871","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-alt-regs","tag-eusebius-mckaiser","tag-nechama-brodie","tag-pierre-de-vos","tag-wit-nasionalisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41871","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41871"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41871\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41872"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41871"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41871"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41871"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}