{"id":41867,"date":"2016-11-21T07:27:03","date_gmt":"2016-11-21T05:27:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41867"},"modified":"2016-11-21T07:27:03","modified_gmt":"2016-11-21T05:27:03","slug":"frankryk-sarkozy-uit-en-fillon-loop-voor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41867","title":{"rendered":"Frankryk: Sarkozy uit en Fillon loop voor"},"content":{"rendered":"<p>Franse kiesers het verwagtinge oor die komende verkiesing deurmekaar gekrap Sondag om van oud-president Nicolas Sarkozy ontslae te raak. Die media het Sarko voorgehou as &#8216;n geloofwaardige kandidaat.<\/p>\n<p>Die wedloop om &#8216;n genomineerde vir die regse sentriste aan te wys het gewese eerste minister, Francois Fillon se kanse om uiteindelik die eerste plek te behaal, &#8216;n hupstoot gegee.<\/p>\n<p>Fillon, wat konserwatief is met ekonomiese liberale idees, sal Alain Jupp\u00e9, &#8216;n ander oud-premier, op 27 November die stryd aans\u00ea vir die sentriste se nominasie.<\/p>\n<p>Hy was eers agter sy teenstanders in meningspeilings, maar Fillon het &#8216;n sterk voorsprong.<\/p>\n<p>Fillon sal waarskynlik volgende Sondag se ronde &#8220;met 56 persent van die stemme teenoor 44 persent vir Jupp\u00e9 wen&#8221; volgens die OpinionWay-peiling wat 3095 kiesers gevra het.<\/p>\n<p>Die regerende Sosialiste en hul bondgenote hou hul eie eerste ronde in Januarie. Sosialistiese president Fran\u00e7ois Hollande, wat erg ongewild is, moet nog aankondig of hyself weer sal staan.<\/p>\n<p>Die hele presidensi\u00eble wedloop, van links sowel as regs, is gerig teen die groot gevaar, Marine Le Pen.<\/p>\n<p>Fillon het intussen elke voorgstelde beleidsrigting van Le Pen probeer na-aap. Hy het &#8216;n beroep gedoen vir toenadering tot die Russiese president, Wladimir Poetin, teen die konflik in Siri\u00eb uitgekom ter beskerming van Christelike minderhede, en te kenne gegee dat Siri\u00eb se Bashar al-Assad nie probleem is nie, maar ISIS.<\/p>\n<p>Oor die laaste paar weke van sy veldtog, na die publikasie van sy boek oor die stryd teen radikale Islam, het sy aansien by kiesers gestyg.<\/p>\n<p>Fillon is lid van die Republikeinse Party in Frankryk.<\/p>\n<p>Le Pen het droogweg opgemerk dat die hele politieke spektrum tans deur haar be\u00efnvloed word. &#8220;Ek is nie besig om aan te pas by hulle [die sentriste] nie, want hulle pas aan by my.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Franse kiesers het verwagtinge oor die komende verkiesing deurmekaar gekrap Sondag om van oud-president Nicolas Sarkozy ontslae te raak. Die media het Sarko voorgehou as &#8216;n geloofwaardige kandidaat. Die wedloop om &#8216;n genomineerde vir die regse sentriste aan te wys het gewese eerste minister, Francois Fillon se kanse om uiteindelik die eerste plek te behaal, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41867\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Frankryk: Sarkozy uit en Fillon loop voor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41868,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23512,1093,10639,5086],"class_list":["post-41867","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-fillon","tag-frankryk","tag-marine-le-pen","tag-sarkozy"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41867","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41867"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41867\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41868"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41867"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41867"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41867"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}