{"id":4186,"date":"2009-02-11T02:26:06","date_gmt":"2009-02-11T02:26:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4186"},"modified":"2009-02-11T02:26:06","modified_gmt":"2009-02-11T02:26:06","slug":"sal-hoof-en-sy-span-word-ondersoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4186","title":{"rendered":"SAL-hoof en sy span word ondersoek"},"content":{"rendered":"<div id=\":5x\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<p><span>&#39;n Onafhanklike ondersoek sal gedoen word op die SAL hoof uitvoerende beampte Khaya Ngqula en sy uitvoerende raad, het die SAL raad van direkteure Dinsdag ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<p><span>Die besluit volg na &#39;n &quot;buitengewone vergadering&quot; wat bygewoon is deur die staat, as &#39;n SAL aandeelhouer en die raad van direkteure. <\/span><\/p>\n<p><span>&quot;By die vergadering is die besluit van die raad van SAL om &#39;n onafhanklike ondersoek te laat doen na beweringe rondom SAL se hoof uitvoerende beampte Khaya Ngqula en sy uitvoerende span goedgekeur,&quot; het die Raad in &#39;n verklaring ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<p><span>Die raad het ges&ecirc; hulle sal &#39;n verwysingsraamwerk indien vir die ondersoek wat deur die staat goedgekeur moet word. <\/span><\/p>\n<p><span>&quot;Die raad sal die nodige maatre&euml;ls tref om te sorg dat die korrekte prosedure gevolg word gedurende die ondersoek, en ook met betrekking tot enige regstellende aksie, risiko mitigasie en dissiplin&ecirc;re aksies wat kan ontstaan as gevolg van die bevindinge van die ondersoek.&quot;<\/span><\/p>\n<p><span>Verdere besonderhede sal bekend gemaak word met die verloop van tyd, het die raad ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<p><span>Vroe&euml;r die maand het die Sunday Times berig dat Servair, &#39;n konsortium waarvan Vusi Sithole &ndash; &#39;n besigheidsvennoot van Ngqula en sy vrou Mbali Gasi &#8211; &#39;n mede eienaar is, die voorkeur verskaffer is wat omtrent 180 000 etes per week moet voorsien op binnelandse vlugte van SAL. <\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravka-dopusk-k-zanyatiem-sportom-sorevnovaniyam\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u0432 \u0442\u0440\u0435\u043d\u0430\u0436\u0435\u0440\u043d\u044b\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/visnazheniy-ta-pobitiy-u-harkovi-rozsliduyut-strashnu-zagibel-tririchnogo-hlopchika-20170927647641\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#39;n Onafhanklike ondersoek sal gedoen word op die SAL hoof uitvoerende beampte Khaya Ngqula en sy uitvoerende raad, het die SAL raad van direkteure Dinsdag ges&ecirc;. Die besluit volg na &#39;n &quot;buitengewone vergadering&quot; wat bygewoon is deur die staat, as &#39;n SAL aandeelhouer en die raad van direkteure. &quot;By die vergadering is die besluit van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4186\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SAL-hoof en sy span word ondersoek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,4058,21108],"class_list":["post-4186","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-sal-hoof-en-sy-span-word-ondersoek","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4186","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4186"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4186\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4186"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4186"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4186"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}