{"id":41804,"date":"2016-11-16T06:56:25","date_gmt":"2016-11-16T04:56:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41804"},"modified":"2016-11-17T06:56:04","modified_gmt":"2016-11-17T04:56:04","slug":"trump-en-poetin-hou-eerste-telefoongesprek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41804","title":{"rendered":"Trump en Poetin hou eerste telefoongesprek"},"content":{"rendered":"<p>President Donald Trump en Russiese leier Wladimir Poetin het belowe om ISIS te pak n\u00e1 &#8216;n diplomatieke deurbraak.<\/p>\n<p>Die twee het &#8216;n gesprek oor die telefoon gehad minder as &#8216;n week nadat die Amerikaanse verkiesing beslis is. Die gesprek dui op &#8216;n verbetering in die verhouding tussen die twee magte.<\/p>\n<p>Trump se oorgangskantoor het ges\u00ea die twee mans het ook gepraat oor &#8220;strategiese ekonomiese kwessies,&#8221; en dat Trump &#8220;baie uitsien na &#8216;n sterk en blywende verhouding met Rusland en die mense van Rusland.&#8221;<\/p>\n<p>Beide het ook kennis geneem van die &#8220;uiters onbevredigende toestand van Russiese-Amerikaanse verhoudings.&#8221;<\/p>\n<p>Die Kremlin het ges\u00ea Poetin het Trump Maandag genader oor die beste manier om terrorisme te begin beveg.<\/p>\n<p>Die twee deel &#8216;n gemeenskaplike siening oor &#8220;pogings in die stryd teen die gemeenskaplike vyand nommer een &#8211; internasionale terrorisme en ekstremisme,&#8221; het die Kremlin in &#8216;n verklaring op sy webtuiste laat Maandag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Kremlin het bygevoeg dat Poetin en Trump het ook gepraat het oor maniere om die krisis in Siri\u00eb op te los.<\/p>\n<p>Volgende jaar, sal Rusland en die VSA 210 jaar sedert die begin van hul diplomatieke betrekkinge vier, wat hulle dalk sal motiveer &#8220;om pragmatiese, en wedersyds voordelige samewerking na te volg wat die belange van beide lande sal bevorder, asook stabiliteit en veiligheid in die w\u00eareld,&#8221; het die verklaring bygevoeg.<\/p>\n<p>Rusland het intussen begin om terreurvestings in Siri\u00eb aan te val om dele van Aleppo skoon te maak. <\/p>\n<p>Volgens berigte is die offensief vanaf die Russiese vliegdekskip geloods. Waarnemers s\u00ea daar was vyandelike pogings om Russiese kommunikasie te ontwrig.<\/p>\n<p>&#8216;n MiG-29K vegvliegtuig het Maandag neergestort in die Middellandse See, maar dit sal geen invloed op die bedrywighede van die vliegdekskip, die Admiral Kuznetsov h\u00ea nie, het die Russe ges\u00ea.<\/p>\n<p>NAVO het hul kommer uitgespreek dat die teenwoordigheid van die Russiese vloot moontlike tot burgelike verliese kan lei.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Donald Trump en Russiese leier Wladimir Poetin het belowe om ISIS te pak n\u00e1 &#8216;n diplomatieke deurbraak. Die twee het &#8216;n gesprek oor die telefoon gehad minder as &#8216;n week nadat die Amerikaanse verkiesing beslis is. Die gesprek dui op &#8216;n verbetering in die verhouding tussen die twee magte. Trump se oorgangskantoor het ges\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41804\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Trump en Poetin hou eerste telefoongesprek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41805,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[13142,2078,10641,20899,2848],"class_list":["post-41804","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aleppo","tag-rusland","tag-sirie","tag-trump","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41804","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41804"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41804\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41805"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41804"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41804"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41804"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}