{"id":41795,"date":"2016-11-15T09:39:01","date_gmt":"2016-11-15T07:39:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41795"},"modified":"2016-11-15T09:39:01","modified_gmt":"2016-11-15T07:39:01","slug":"maclear-aanvallers-nog-op-vrye-voet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41795","title":{"rendered":"Maclear-aanvallers nog op vrye voet"},"content":{"rendered":"<p>Vyf swart vermaande plaasmoordenaars in die Oos-Kaap is nog soek. Hulle het verlede maand &#8216;n plaaswerker op Rustig, &#8216;n plaas buite Maclear genader om te s\u00ea hulle wou &#8216;n paar beeste koop. <\/p>\n<p>Nou, word &#8216;n moordsaak ondersoek deur die Queenstown-eenheid teen georganiseerde misdaad as gevolg van die moord en aanranding van &#8216;n bejaarde wit egpaar op die plaas. <\/p>\n<p>Die plaaswerker s\u00ea hy het die booswigte wat vou beeste koop na die 74-jarige plaaseienaar, Louis van den Berg, verwys.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea hy het nooit geweet hy sal sy baas aan &#8216;n spul kriminele uitlewer wat sy lewe sal neem nie. <\/p>\n<p>Van den Berg het glo die aanvallers uitgenooi na sy plaasopstal, en na &#8216;n ruk, het die plaaswerker gille gehoor en hy het gaan ondersoek instel.<\/p>\n<p>Die booswigte het hom gegryp en hom in die plaashuis ingedwing s\u00ea hy, waar hulle daarop aangedring het dat hy die sleutels tot &#8216;n kluis oorhandig. <\/p>\n<p>&#8220;Na &#8216;n stryd, wat mev Van den Berg beseer gelaat het, het hulle toegang tot die kluis verkry en het verskeie vuurwapens gebuit. Hulle het te voet gevlug nadat hulle die werker en mev Van den Berg vasgebind het,&#8221; het die SADP in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die werker het daarin geslaag om homself los te maak en kontak met die familielede te maak wat daarna die polisie in kennis gestel het. <\/p>\n<p>Mev Van den Berg is na die hospitaal geneem vir mediese behandeling. Haar man se lyk gevind is by die hek van die plaas, na bewering aangerand en doodgesteek, volgens die polisie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vyf swart vermaande plaasmoordenaars in die Oos-Kaap is nog soek. Hulle het verlede maand &#8216;n plaaswerker op Rustig, &#8216;n plaas buite Maclear genader om te s\u00ea hulle wou &#8216;n paar beeste koop. Nou, word &#8216;n moordsaak ondersoek deur die Queenstown-eenheid teen georganiseerde misdaad as gevolg van die moord en aanranding van &#8216;n bejaarde wit egpaar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41795\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Maclear-aanvallers nog op vrye voet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":23415,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[23489,218,5572,7298,9086,2261],"class_list":["post-41795","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-mclear","tag-misdaad","tag-oos-kaap","tag-plaasaanval","tag-plaasmoord","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41795","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41795"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41795\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23415"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41795"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41795"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41795"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}