{"id":41786,"date":"2016-11-14T06:58:14","date_gmt":"2016-11-14T04:58:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41786"},"modified":"2016-11-14T08:58:40","modified_gmt":"2016-11-14T06:58:40","slug":"grootste-volmaan-kan-gevaarlike-springgety-bring","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41786","title":{"rendered":"Grootste volmaan kan gevaarlike springgety bring"},"content":{"rendered":"<p>Die grootste en helderste volmaan in byna 70 jaar kan vandag w\u00eareldwyd gesien word. <\/p>\n<p>Dit is die naaste wat &#8216;n volmaan aan die aarde kom sedert 1948, en die volgende keer wat &#8216;n volmaan so naby aan die aarde sal kom, sal in 2034 wees. <\/p>\n<p>Die maan sal sowat sewe persent groter en sowat 15 persent helderder as gewoonlik voorkom, hoewel die mens se oog skaars die verskil kan waarneem. <\/p>\n<p>Die Nasionale Seereddingsinstituut het intussen see en kusgebruikers gewaarsku om versigtig te wees tydens die volmaan-springgety, aangesien die gevolge op die kus groter gaan wees omdat die maan nader aan die aarde as gewoonlik is. <\/p>\n<p>Die NSRI s\u00ea hoewel die springgety vandag sy hoogtepunt bereik, sal toestande langs die kus nog tot die einde van die week geraak word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die grootste en helderste volmaan in byna 70 jaar kan vandag w\u00eareldwyd gesien word. Dit is die naaste wat &#8216;n volmaan aan die aarde kom sedert 1948, en die volgende keer wat &#8216;n volmaan so naby aan die aarde sal kom, sal in 2034 wees. Die maan sal sowat sewe persent groter en sowat 15 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41786\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Grootste volmaan kan gevaarlike springgety bring&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":41787,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[],"class_list":["post-41786","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41786","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41786"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41786\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/41787"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41786"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41786"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41786"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}