{"id":41772,"date":"2016-11-14T07:54:50","date_gmt":"2016-11-14T05:54:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41772"},"modified":"2016-11-14T07:54:51","modified_gmt":"2016-11-14T05:54:51","slug":"vaaldam-styg-skaars-na-vloede-in-johannesburg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41772","title":{"rendered":"Vaaldam styg skaars na vloede in Johannesburg"},"content":{"rendered":"<p>Gautengweer se Twitter-rekening het Donderdag laat weet dat die stortre\u00ebn in Johannesburg min uitwerking op damvlakke het omdat daar nie genoeg re\u00ebnval is in die Vaalarea nie. Die boodskap was dat &#8220;vloede in die stad beteken NIE Vaalvlakke op&#8221;.<\/p>\n<p>Sedertdien het damvlakke effens gestyg volgens reservoir.co.za, tot net minder as 28%, maar dit is nie &#8216;n groot verandering nie. <\/p>\n<p>Die Vaaldam is Maandag aangevul deur reserwes wat vrygestel word van die Sterkfonteindam, wat &#8216;n aantal dae neem om resultate te toon.<\/p>\n<p>Hierdie proses sal voortgaan tot die einde van die jaar. Maandag was die Vaaldam se vlak 26,3%. Teen Donderdag, volgens Rand Water, het dit net gestyg tot 26,5% na 1.5mm re\u00ebn aangeteken is.<\/p>\n<p>Teen Sondag, sal die damvlakke na verwagting weer daal, sodat inwoners nog steeds hul waterverbruik in die provinsie moet laag hou, want watervlakke bly by hul laagste in die geskiedenis.<\/p>\n<p>Die effek van al hierdie re\u00ebn in Johannesburg, Ekurhuleni en Pretoria beteken die grond is heeltemal versadig en verdere kitsoorstromings is moontlik. Die ongunstige weerstoestande sal voortgaan om eiendom en lewens te eis s\u00ea die Weerburo.<\/p>\n<p>In die Johannesburg sal grondwater voortgaan om te styg, maar ongelukkig as gevolg van historiese mynbedrywighede is baie van hierdie water besmet deur suur.<\/p>\n<p>&#8216;n Waarskuwing is ook uitgereik vir verdere erge donderstorms, wind en hael.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gautengweer se Twitter-rekening het Donderdag laat weet dat die stortre\u00ebn in Johannesburg min uitwerking op damvlakke het omdat daar nie genoeg re\u00ebnval is in die Vaalarea nie. Die boodskap was dat &#8220;vloede in die stad beteken NIE Vaalvlakke op&#8221;. Sedertdien het damvlakke effens gestyg volgens reservoir.co.za, tot net minder as 28%, maar dit is nie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=41772\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vaaldam styg skaars na vloede in Johannesburg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":33929,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14425,23479,23480,14227,20949,3357,23478],"class_list":["post-41772","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-droogte","tag-hael","tag-kitsvloede","tag-storms","tag-vaaldam","tag-water","tag-wind"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41772","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41772"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41772\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/33929"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41772"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41772"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41772"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}